Bult Op
B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R530 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bult Op bied gerieflike oornagverblyf op die grondverdieping van die eienaar se huis in die hartjie van Waaiboom in Bloemfontein. Die woonstel het 'n privaat ingang en is 'n wonderlike opsie vir 'n oornagverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n etenstafel en 'n koffiestasie. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kapasiteit: 3
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersolpark, Waaiboom, Bloemfontein, 9301, Vrystaat