Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bundu River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons sal sekerlik in die toekoms weer van Bundu River Lodge gebruik maak. Baie lekker en ontspanne gebly. Regte plaaservaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chene
Bundu River Lodge
Baie dankie Johan vir julle mooi woorde, ons sien uit om julle weer te sien! Baie dankie vir julle ondersteuning. Vriendelike groete Chené

Daniel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike aand. Vriendelike gasvrou. Op die Sandrivier. Uitstekende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Goeie ligging, lekker gerus. Die eiernaars het uit hulle pad gegaan om ons te help. Van die begin tot einde was ons goed behandel. Hulle het vir ons gewag tot ons opgedaag het en het selfs ons gevra of ons nog veilig op die pad is. My vlug was bietjie laat en hulle het ons nogsteeds gehelp om in te teken al was dit eers 11 uur die aand. Ons gaan beslis terugkeer op 'n latere stadium om die hele perseel te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chene
Bundu River Lodge
Beste Jaco Baie dankie vir jou mooi terugvoering en dat julle van Bundu se dienste gebruik gemaak het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Vriendelike groete Chené

Michelle E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Oulike plekkie. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie goeie waarde vir geld. Alles was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Ons kon veilig uitrus. Heidi en haar helpers het uit hul pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Reisigers moet beslis nie luukse verblyf verwag nie, dis immers 'n bundu lodge. Maar dis op 'n mooi plaas en ons kon lekker uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christo H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2024

Baie lekker. Baie lekker plek vir 'n vinnige wegbreek uit die stad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danita V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Heerlik en rustig. Ons was vriendelik ontvang en hulle is baie behulpsaam. Ons tweede keer daar en sal definitief weer daar stop. Love dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekende waarde vir geld met vriendelike diens. Ons kamer se krag het by aankoms "gebom" (dalk agv van ons eie toedoen) en ten spyte daarvan is ons na 'n gesinskamer opgradeer sonder enige verdere koste. Die gesinskamer is goed toegerus met heerlike beddens en 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Puik gasvrou. Sal graag 'n ketel en koffie in die kamers wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, 16 km vanaf Ventersburg, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3FZGIdwGX9OxSbzp7mGl2mWgCPDK4i6bdAjgRPLZ8e0QKPpE6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 off the N1 16km from Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.224166666667 27.079444166667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang