Bundu River Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Ons sal sekerlik in die toekoms weer van Bundu River Lodge gebruik maak.
Bundu River Lodge se terugvoer
Baie dankie Johan vir julle mooi woorde, ons sien uit om julle weer te sien! Baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete
Chené
Daniel S - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike aand. Vriendelike gasvrou.
Jaco R - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, lekker gerus.
Bundu River Lodge se terugvoer
Beste Jaco
Baie dankie vir jou mooi terugvoering en dat julle van Bundu se dienste gebruik gemaak het.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Chené
Theuns P - Jun 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Alles was baie netjies en skoon.
Michelle E - Jun 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Philippus P - Jun 2024
Algehele gradering
Ons kon veilig uitrus.
Christo H - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Danita V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld met vriendelike diens.
Wilma V - Feb 2023
Algehele gradering
Erg mooie plek.
Jannie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Conrad V - Feb 2023
Algehele gradering
Convenient stop-over.
Yolandy K - Jan 2023
Algehele gradering
Was a lovely holiday.
Sussanna G - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely.
Colleen B - Des 2022
Algehele gradering
Die beste manier om regtig diep te ontspan en weer by jouself uit te kom.
Charmaine B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Rainny N - Jul 2022
Algehele gradering
Peaceful, relaxing and wonderful atmosphere. We enjoyed our stay.
Christeen B - Jul 2022
Algehele gradering
Was 'n baie lekker kuier. Vriendelike mense, skoon en netjies ons sal beslis weer teruggaan. Restaurant se kos uit die boeke.
Magriet P - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens. Pragtige omgewing.
Andries W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie bestemming.
Erika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Skoon en rustig.
Gerhard F - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker, groot kampplekke.
Fritz O - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Johan B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf lands die Sandrivier.
Riane V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, perfek om te ontspan.
Elize D - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker stil, skoon en netjies.
Lees meerMandi S - Jul 2022
Algehele gradering
It was perfect for what we needed.
Rochelle G - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Johan O - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek, vriendelike ontvangs, goeie restaurant.
Bundu River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment ons is bly julle het lekker gebly en die ete geniet! Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Wessel Wessels W - Feb 2022
Algehele gradering
Bundu River Lodge is goed vir oornag met billike tariewe vir dit. Dit was 'n lekker rustige plekkie.
Danita V - Okt 2021
Algehele gradering
Was rustig in 'n pragtige omgewing.
Bundu River Lodge se terugvoer
Liewe Danita.
Baie dankie vir julle wonderlike woorde oor ons. Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien.
Hein S - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker.
Willem H - Nov 2021
Algehele gradering
Buite die stad tog naby die N1
Cobus C - Mrt 2020
Algehele gradering
Eenvoudig ongelooflik lekker.
Josef D - Des 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Christina M - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbaar en warm.
Samantha V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustige plek om te kuier vir oornag.
Lees meerBundu River Lodge se terugvoer
Beste Estelle
Vreeslik dankie vir jou terugvoering, ons neem elke voorstel te harte om Bundu 'n aangename ervaring vir al ons kliente te maak.
Ons is besig met 'n paar opgraderings ten opsigte van die akkommodasie. Verder in die beplanning is daar 'n distillery en restaurant wat ons hoop om teen 2020 oop te maak.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Groete
Chené Welgemoed
Etienne B - Mrt 2019
Algehele gradering
Aanvaarbaar. Rustig.
Esmarelda B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Lees meerBundu River Lodge se terugvoer
Beste Esmarelda
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons vra groot omverskoning vir die ongerief wat julle ervaar het.
Die netheid en skoonheid van die kamers sal beslis hersien word.
Ons het die akkommodasie in Julie 2019 oorgeneem en is besig om te kyk waar ons verbeteringe kan aanrbing, dus waardeer ons julle terugvoering verskriklik baie.
Ons hoop om eendag vir ons klante net die beste ervaring te bied.
Baie dankie
Vriendelike groete
Chené Welgemoed
Trudie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en baie lekker gebly.
Johann S - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangename ervaring - sal enige tyd aanbeveel
Nadia D - Okt 2017
Algehele gradering
Die verblyf was lekker rustig.
Anizel K - Aug 2017
Algehele gradering
Glad nie soos dit op die webtuiste verskyn nie.
Bundu River Lodge se terugvoer
Ek weet nie na watter foto word verwys nie, maar nêrens sê ons dit is aparte eenhede nie, behalwe die rondawels. Ons sê ook nerens dit is 'n vol toegeruste kombuis nie, mense se verwagtinge verskil van wat in 'n kombuis moet wees, ons voorsien net die basiese. Ek is jammer oor die mense wat reg voor hulle kamer gekuier het, dit is nie aanvaarbaar nie en is nie opgebring met ons personeel nie, dit sal hanteer word.
Johan J - Des 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Jann S - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Chris C - Sep 2015
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Bundu River Lodge se terugvoer
Ek is jammer oor die kontrakteurs wat so gevloek het. Dit sal definitief met hulle opgevat word. Wat die beddegoed aanbetref - ons het die informasie aangepas op die profiel om dit duideliker te stel aan voornemende gaste dat beddegoed nie ingesluit word in die rondawels nie.
Chris Z - Jul 2015
Algehele gradering
Ek het 'n chalet bespreek en met my aankoms is ons in 'n kamer gesit. Ek dink dit is vals bemarking.
- Kapasiteit: 108 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N1, 16 km vanaf Ventersburg, Ventersburg, 9450, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang