Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bundu River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Bundu River Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ons sal sekerlik in die toekoms weer van Bundu River Lodge gebruik maak.

Baie lekker en ontspanne gebly. Regte plaaservaring!

Bundu River Lodge se terugvoer

Baie dankie Johan vir julle mooi woorde, ons sien uit om julle weer te sien! Baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete
Chené

Bundu River Lodge
Daniel S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Heerlike aand. Vriendelike gasvrou.

Op die Sandrivier. Uitstekende uitsig.

Jaco R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Goeie ligging, lekker gerus.

Die eiernaars het uit hulle pad gegaan om ons te help. Van die begin tot einde was ons goed behandel. Hulle het vir ons gewag tot ons opgedaag het en het selfs ons gevra of ons nog veilig op die pad is. My vlug was bietjie laat en hulle het ons nogsteeds gehelp om in te teken al was dit eers 11 uur die aand. Ons gaan beslis terugkeer op 'n latere stadium om die hele perseel te geniet.

Bundu River Lodge se terugvoer

Beste Jaco
Baie dankie vir jou mooi terugvoering en dat julle van Bundu se dienste gebruik gemaak het.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Chené

Bundu River Lodge
Michelle E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Oulike plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik .

Theuns P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns P

Baie goeie waarde vir geld. Alles was baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam.

Philippus P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philippus P

Ons kon veilig uitrus.

Heidi en haar helpers het uit hul pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Reisigers moet beslis nie luukse verblyf verwag nie, dis immers 'n bundu lodge. Maar dis op 'n mooi plaas en ons kon lekker uitrus.

Christo H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H

Baie lekker.

Baie lekker plek vir 'n vinnige wegbreek uit die stad.

Danita V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V

Heerlik en rustig.

Ons was vriendelik ontvang en hulle is baie behulpsaam. Ons tweede keer daar en sal definitief weer daar stop. Love dit.

Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstekende waarde vir geld met vriendelike diens.

Ons kamer se krag het by aankoms "gebom" (dalk agv van ons eie toedoen) en ten spyte daarvan is ons na 'n gesinskamer opgradeer sonder enige verdere koste. Die gesinskamer is goed toegerus met heerlike beddens en 'n pragtige uitsig.

Jannie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Fantasties.

Puik gasvrou. Sal graag 'n ketel en koffie in die kamers wil hê.

Wilma V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Erg mooie plek.

Mooie plek, met prachtig uitzicht. Vriendelijke gastvrouw. Een plek om nog eens terug te komen.

Conrad V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V

Convenient stop-over.

Bundu River Lodge is geared to host large gatherings of people but is also a convenient, safe, low-cost stop-over while travelling on the N1.

Yolandy K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy K

Was a lovely holiday.

The owner is very friendly and very helpful, it is quiet and peaceful, I will be back again and would recommend it anytime to other people.

Sussanna G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sussanna G

Lovely.

The room was lovely and clean. Perfect for an overnight stay. All needs we met and people were very friendly and helpful. Overall a lovely stay. Thank you.

Colleen B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B

Die beste manier om regtig diep te ontspan en weer by jouself uit te kom.

Die eienaars, Duane en Chené, was ongelooflik gasvry en altyd beskikbaar. Dit was heerlik rustig langs die Sandrivier met sy ruie plantegroei en lewendige voëllewe en geluide. Die skape en hoenders op ons voorstoep, asook die lowergroen grasperke, het bygedra tot wonderlike herinneringe van ons wegbreek van die besige stadslewe! Kan dit hoogs aanbeveel!

Charmaine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Baie rustig.

Ons is baie vriendelik onvang, dit is baie rustig en die mense is baie vriendelik.

Rainny N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainny N

Peaceful, relaxing and wonderful atmosphere. We enjoyed our stay.

It was a wonderful experience. The dinner was also great.

Christeen B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christeen B

Was 'n baie lekker kuier. Vriendelike mense, skoon en netjies ons sal beslis weer teruggaan. Restaurant se kos uit die boeke.

Ons het in 'n 4-slaap-woonstel gebly. Baie lekker skoon en netjies.

Magriet P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Vriendelike diens. Pragtige omgewing.

Uitstekende oornagplekkie.

Andries W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W

Baie goeie bestemming.

Sien sterre.

Erika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Vriendelik ontvang. Skoon en rustig.

Heerlike plek vir wegbreek. Ons het dit geniet om daar oor te slaap. Is vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies.

Fritz O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O

Goeie waarde vir geld.

Na 'n harde dag op die motorfiets is dit lekker om rustigheid weg van die lawaai in netjiese geriewe te ervaar.

Gerhard F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Lekker, groot kampplekke.

Stil rustige plek.

Johan B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Rustige verblyf lands die Sandrivier.

Die restaurant se kos en ligging van Bundu River Lodge maak dit 'n heerlike opsie naby aan die N1.

Riane V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riane V

Rustige atmosfeer, perfek om te ontspan.

Ons het Bundu River Lodge sommer baie geniet, met boverwagtende netheid en stilte was een aandjie definitief te min en sal Bundu River Lodge ons beslis weer sien.

Elize D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Lekker stil, skoon en netjies.

Ek kan nie kla oor die diens of netheid nie. Dit was winter buite, maar ons het lekker warm geslaap. Die enigste was dat daar geen kas was om klere in uit te pak nie. Gelukkig was dit net vir 3 dae en nie 'n rerige probleem nie. Wat my wel gevang het was die feit dat daar geen stoof of potte en panne was nie. Selfsorg beteken vir my dat jy jou eie kos kan maak. Miskien het ek dit nie raakgelees nie so vestig net die mense se aandag daarop of plaas toebehore in die chalet om in die mikrogolf te kan gebruik.

Mandi S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi S

It was perfect for what we needed.

We used their facilities for Bokkieweek. It was value for money and we were very happy there.

Rochelle G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle G

Gerieflik.

Sal goed wees as daar nog 'n braaiers by die 4 slaap eenhede gebou kan word. 2 plaat stofie kan ook oorweeg word om in die eenhede te sit.

Johan O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Baie mooi plek, vriendelike ontvangs, goeie restaurant.

Het met karavaan oorgeslaap, baie mooi plek. Vriendelik ontvang. Fantastiese restaurant! Selfs al bly jy nie oor nie kan jy aftrek vir iets te ete. Kobus, die kok, mag maar kos maak!

Bundu River Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment ons is bly julle het lekker gebly en die ete geniet! Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Bundu River Lodge
Wessel Wessels W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel Wessels W

Bundu River Lodge is goed vir oornag met billike tariewe vir dit. Dit was 'n lekker rustige plekkie.

Die inrypad is effe ongelukkig nie te aanbeveel vir 'n lae karretjie soos myne nie. Moeite is gedoen om net vir ons aandete smaaklik voor te berei.

Danita V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V

Was rustig in 'n pragtige omgewing.

Ons was vriendelik ontvang en die plekkie is pragtig met 'n mooi uitsig.

Bundu River Lodge se terugvoer

Liewe Danita.
Baie dankie vir julle wonderlike woorde oor ons. Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien.

Bundu River Lodge
Hein S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S

Lekker.

Prakties en sliwerskoon.

Willem H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem H

Buite die stad tog naby die N1

Aandete kan beter adverteer/bemark word.

Cobus C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C

Eenvoudig ongelooflik lekker.

Stukkie paradys tussen nêrens en êrens. Wow, ongelooflike vriendelikheid. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Prentjiemooi natuurskoon aan die wal van die rivier. Kon nie vir beter vra. Vars plaaslug. Ek sal definitief weer gebruik maak van Bundu Camp.

Josef D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef D

Lekker rustig.

Rustig, bekostigbaar, gaan weer kom kuier.

Christina M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M

Gerieflik, bekostigbaar en warm.

Hierdie is regtig net 'n oornagstop. In die kombuis is daar slegs breekware en messegoed, met ander woorde geen braaibakke, potte, slaaibakke of enige kombuisgereedskap nie. Die kamer was egter heerlik warm, ons kon nie glo hoe witgeryp die wêreld buite was nie, want ons het glad nie koud gekry nie.

Samantha V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha V

Baie lekker rustige plek om te kuier vir oornag.

Ons besoek gereeld verskillende plekkies om te kyk wat daar is om te sien. Ongelukkig is hier nie iets om jou mee besig te hou nie. Die natuur is fantasties om te sit en kyk na die wild is enigste opwinding vir die dag. Kamers is lekker ingerig maar ongelukkig het ons nie geweet om ons eie breekgoed ens. saam te bring nie aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is. Gelukkig het ons darem gekry op navraag. Ek sal die kampeerplekke bietjie meer weg van die res van die huise maak dat hul heel weg is van die huisies en selfs in die bosse, dit sal aangenaam wees om daar te staan met 'n tent. Die moontlikheid om daar krag aan te lê vir die kampeerders en selfs 'n stort en toilet is so groot. Heerlike kuierplek, maar nie vir 'n lang tydperk nie. Ons was vir 'n langnaweek daar gewees het onsself besig gehou, maar bied iets aan vir die kuiermense. Personeel was vreeslik gaaf en hulpvaardig gewees.

Bundu River Lodge se terugvoer

Beste Estelle

Vreeslik dankie vir jou terugvoering, ons neem elke voorstel te harte om Bundu 'n aangename ervaring vir al ons kliente te maak.

Ons is besig met 'n paar opgraderings ten opsigte van die akkommodasie. Verder in die beplanning is daar 'n distillery en restaurant wat ons hoop om teen 2020 oop te maak.

Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike Groete
Chené Welgemoed

Bundu River Lodge
Etienne B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne B

Aanvaarbaar. Rustig.

Die foto van die saal kan misleidend wees, omdat die akkommodasie self nie so lyk nie. Maar andersins, netjies en skoon, geen klagtes nie. Sou graag wou hê die GPS-koördinate moet duidelik op die webblad verskyn.

Esmarelda B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Esmarelda B

Baie teleurgesteld.

Ons het lekker gebly, maar die vrou het nie geweet van ons koms nie. Die vrou wat ons ontvang het was baie gaaf en behulpsaam. Die storte, bekers en vloere was baie vuil. Bed is verskriklik pap. Die krane in die kombuis lek baie water en die hele kamer stink na muf. Het vir goedkoper gekry omdat die single units nie meer beskikbaar was nie, maar ek sal beslis nie R300 per persoon per nag betaal vir so selfsorg-eenheid nie. Bundu is 'n oulike plek met baie potensiaal, maar hulle sal moet moeite doen as hulle wil kliënte wil werf of behou.

Bundu River Lodge se terugvoer

Beste Esmarelda
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons vra groot omverskoning vir die ongerief wat julle ervaar het.
Die netheid en skoonheid van die kamers sal beslis hersien word.
Ons het die akkommodasie in Julie 2019 oorgeneem en is besig om te kyk waar ons verbeteringe kan aanrbing, dus waardeer ons julle terugvoering verskriklik baie.
Ons hoop om eendag vir ons klante net die beste ervaring te bied.
Baie dankie
Vriendelike groete
Chené Welgemoed

Bundu River Lodge
Trudie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie R

Rustig en baie lekker gebly.

Sal Bundu enige tyd aanbeveel.

Johann S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Baie aangename ervaring - sal enige tyd aanbeveel

Ons het regtig dit baie geniet, baie vriendelike mense lekker en skoon kamers.

Nadia D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Die verblyf was lekker rustig.

Dit was maklik om in te teken en beveel hul beslis aan as jy in die Vrystaat wil oornag.

Anizel K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anizel K

Glad nie soos dit op die webtuiste verskyn nie.

Op foto's lyk dit soos aparte eenhede, toe is dit klomp kamers aaneen. Kom daar en mense sit reg voor ons kamer en kuier. Die kombuis is glad nie ten volle toegerus.

Bundu River Lodge se terugvoer

Ek weet nie na watter foto word verwys nie, maar nêrens sê ons dit is aparte eenhede nie, behalwe die rondawels. Ons sê ook nerens dit is 'n vol toegeruste kombuis nie, mense se verwagtinge verskil van wat in 'n kombuis moet wees, ons voorsien net die basiese. Ek is jammer oor die mense wat reg voor hulle kamer gekuier het, dit is nie aanvaarbaar nie en is nie opgebring met ons personeel nie, dit sal hanteer word.

Bundu River Lodge
Johan J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Asemrowend.

Die vriendelike ontvangs en netheid het beïndruk, asook die veiligheid.

Jann S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jann S

Uitstekende waarde vir geld.

Netjies en skoon. Naby Willem Pretorius Wildtuin, Aldam en die historiese monumentjie van die Sandrivierkonvensie.

Chris C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris C

Nie wat ons verwag het nie.

Daar bly 'n klompie kontrakteurs wat op die pad werk in die kamp. Hulle loop daar rond en vloek baie. Dis dalk vir hulle aanvaarbaar, maar beslis nie vir my nie. 'n Mens vloek nie so veral voor dames nie. Verder het ons met 'n skok agter gekom daar was geen beddegoed op die beddens gewees nie, net 'n matrasoortreksel. Ons moes toe komberse en kussings op Ventersburg gaan koop.

Bundu River Lodge se terugvoer

Ek is jammer oor die kontrakteurs wat so gevloek het. Dit sal definitief met hulle opgevat word. Wat die beddegoed aanbetref - ons het die informasie aangepas op die profiel om dit duideliker te stel aan voornemende gaste dat beddegoed nie ingesluit word in die rondawels nie.

Bundu River Lodge
Chris Z - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris Z

Ek het 'n chalet bespreek en met my aankoms is ons in 'n kamer gesit. Ek dink dit is vals bemarking.

Geen handdoeke , vadoeke en nodige toebehore om gerieflik te kan bly nie!

Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, 16 km vanaf Ventersburg, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3FZGIdwGX9OxSbzp7mGl2mWgCPDK4i6bdAjgRPLZ8e0QKPpE6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 off the N1 16km from Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.224166666667 27.079444166667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang