Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bundu River Lodge

  • Kapasiteit: 108 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, 16 km vanaf Ventersburg, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bundu River Lodge is 'n selfsorg-vakansiebestemming sowat 16 km vanaf Ventersburg langs die N1. Dit bied 'n rustige natuurlike omgewing waar gaste na 'n lang dag op die pad kan ontspan of net van die besige stad ontsnap.

Verblyf word in selfsorgkamers, standaardkamers, losstaande rondawels en kampeerplekke aangebied. Die selfsorgkamers het elkeen 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en breekware. Die standaardkamers is baie eenvoudig en het elkeen 'n dubbelbed of enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n yskassie. Die losstaande rondawels het stapelbeddens en maak van die gemeenskaplike ablusieblok en kombuisgeriewe gebruik.

Daar is ook 'n gewilde konferensie- en trouvenue en 'n groot saal vir partytjies en ander funksies. Die F Geel Kombuis-restaurant is die nuutste toevoeging tot die instansie en bied heerlike ontbyt en 'n mooi uitsig.

Die instansie is langs die Sandrivier geleë en gaste kan daar swem en visvang. Gaste kan ook gaan voetslaan en voëlkyk. Daar is ook 'n kort roete vir bergfietsry en 4x4-roetes.

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal sekerlik in die toekoms weer van Bundu River Lodge gebruik maak. Baie lekker en ontspanne gebly. Regte plaaservaring!
Nov 2023
Daniel S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike aand. Vriendelike gasvrou. Op die Sandrivier. Uitstekende uitsig.
Okt 2023
Jaco R
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie ligging, lekker gerus. Die eiernaars het uit hulle pad gegaan om ons te help. Van die begin tot einde was ons goed behandel. Hulle het vir ons g...
Sien meer
Aug 2023
Danita V
Saam met vriende
5.0
Heerlik en rustig. Ons was vriendelik ontvang en hulle is baie behulpsaam. Ons tweede keer daar en sal definitief weer daar stop. Love dit.
Mei 2023
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld met vriendelike diens. Ons kamer se krag het by aankoms "gebom" (dalk agv van ons eie toedoen) en ten spyte daarvan is ons...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Langs die N1, 16 km vanaf Ventersburg, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Gaste dink Bundu River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, 16 km vanaf Ventersburg, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3FZGIdwGX9OxSbzp7mGl2mWgCPDK4i6bdAjgRPLZ8e0QKPpE6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 off the N1 16km from Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.224166666667 27.079444166667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang