Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bungalow 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bungalow 13 is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese kusdorpie Pearly Beach geleë en bied 'n asemrowende stranduitsig. Dit is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige verblyf stapafstand van die strand af.

Dié lieflike kothuis bied slaapplek aan 4 tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n binnebraai, etenstafel, kombuis en 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, rooster, braaitang, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Gaste kan al fresco-etes geniet en op die stoep rondom die ingeboude buitebraai kuier, terwyl hulle die uitsig oor die see bewonder. Daar is direkte toegang tot die strand en gaste kan aktiwiteite soos visvang en swem geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Bungalow 13
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bungalow 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86569bf307df29824816ce005ac83168064c6ebe02391399b0e548f7f225a59920d17af0715c2d3330ab3cbe4ca8f2dc2830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Doempie Rylaan House 13 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669284772362 19.513087037048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang