Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bungalow 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë in die idilliese kusdorpie Pearly Beach, is Bungalow 13 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat asemrowende stranduitsigte bied en perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping binne loopafstand van die strand.

Dié lieflike kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n slaapbank vir ekstra 2 gaste, 'n eetarea, 'n binnebraai en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, rooster, braaitang, eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste.

Geniet 'n heerlike buitelug-eetervaring en kuier gesellig rondom die ingeboude braai buite op die patio, terwyl jy betower word deur asemrowende uitsigte oor die see. Benut die direkte toegang tot die strand ten volle, waar gaste doendinge soos visvang en swem kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Bungalow 13
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bungalow 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86569bf307df29824816ce005ac83168064c6ebe02391399b0e548f7f225a59920d17af0715c2d3330ab3cbe4ca8f2dc2830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Doempie Rylaan House 13 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669284772362 19.513087037048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang