Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bungalow 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Victoria-weg/M6, Third Beach-weg 23, Clifton, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bungalow 23 is aan die strandfront van Clifton's 3rd Beach geleë en is 'n moderne selfsorghuis vir tot 4 mense.

Die huis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n dek met pragtige see- en stranduitsigte. Die hoofslaapkamer kyk uit oor die see, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n TV, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed vir 2 mense, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan hul maaltye by die ontbytkroeg of etenstafel geniet, en ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV, en WiFi-toegang is beskikbaar.

Die leefarea het toegang tot die dek via trappe, en die leefarea is ingerig met sitkamerstoele, 'n buite-eetarea en 'n Jacuzzi.

Parkeerplek is beskikbaar op straat of parkeerplek in die area, en is onderhewig aan beskikbaarheid. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Bungalow 23 is net 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante in Kampsbaai vir 'n ete of 'n skemerkelkie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs Victoria-weg/M6, Third Beach-weg 23, Clifton, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bungalow 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Victoria-weg/M6, Third Beach-weg 23, Clifton, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA924a7ffaa225a76db26a01593dc1dedd191ad1d8d5805b573b6941b683de3eebe643501cc177adf31ea6688dc747e4a8e6e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Off Victoria Road/M6 23 Third Beach Way 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.939565136835 18.376736868293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang