Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Bungalow 29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Bungalow 29 is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla in die hartjie van die kusgebied van Pearly Beach wat sowat 20 km buite Gansbaai is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien dit net 100 m van die strand af is.

Dié eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die voorstoep en is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Hierdie spasie het ook 'n binnebraai. Hierdie leefarea het lieflike see-uitsigte en stapeldeure wat oopmaak op 'n sonnige patio en 'n ruim tuin wat via 'n paadjie af na die strand lei. Die ligging van hierdie eenheid is ook stapafstand vanaf die plaaslike kruidenierswinkel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Beach Bungalow 29
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Melkhoutstraat, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Bungalow 29 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62a7aff8fb7019200aa2e7b8ae858d6c3f49dd727cfb2b6f71cdd311adecb1f62a978448891e0a62186779b9d7e754f6cafa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Melkhout Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669455 19.512339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang