Bungalow 52
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fourth Beach-promenade 52, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R25 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Bungalow 52 is in die pragtige kusvoorstad, Clifton geleë en is 'n uniek ontwerpte selfsorghuis perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n lewendige en kenmerkende vakansie aan die strandfront.
Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sit-, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank wat geskik is vir 6 gaste. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste in die eetarea. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die buitelugkuierarea en bied 'n asemrowende uitsig oor die see. Hierdie area beskik oor 'n lieflike hangmat, sonstoele, 'n plonspoel, vrystaande braai en piekniektafel wat ideaal is vir 'n buitelug-eetervaring. As jy avontuurlustig voel, is daar baie aktiwiteite soos branderplankry, visvang, snorkel, voëlkyk en fietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Fourth Beach-promenade 52, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Clifton Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fourth Beach-promenade 52, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang