Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bungalow

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bronwin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peace and tranquility. This was an absolute gem of a find. Very welcoming on our arrival. There is a small shop that had ice and firewood. The bungalow was clean, well equipped and gave us the peace that we craved. Beautiful stars, unhindered views of nature. A very special place and one we will go to again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig en privaat. Warm ontvangs. Die huisie is 'n unieke voorbeeld van 'n klein leefspasie wat maksimaal benut word. Alles wat nodig is en meer is beskikbaar. Dekor is keurig gekies en die elektriese kombers op die bed was 'n lekker verrassing! Die omgewing is pragtig - mooiste karoolandskap rondom die dam. Swaeltjies het nessie gebou onder die dak en groot karpe het lui-lui naby die huisie rondgeswem. 'n Gasgeyser en lekker stortkop het die badkamer 'n plesier gemaak. Saans voel dit of jy 'n ster uit die hemel kan pluk, so helder en mooi is dit. Wind kan koud raak, vat 'n warm baadjie saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Salig, salig, salig! Die bungalow is absoluut privaat met net die visse en voëls as geselskap. Dis 'n voorreg om saans die pragtige sterrehemel te kan aanskou vanaf die dek en aan die slaap te raak met die geluid van die water wat teen die dek klots. Die bungalow is lekker knus en warm en spasie word baie goed benut. Dit is wel bietjie verder uit die dorp as wat ek verwag het, maar dit is elke kilometer werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful and private. Most tranquil and private space, perfect to switch off. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Bungalow
Thank you so much for the compliments. Please recommend us and come again.

Alona S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Avontuur, rustigheid, snoesig en romanties. Ons verblyf was 'n avontuur. Ons gasheer het ons met oop arms verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Dit is beslis 'n besonderse plekkie en ek sal met die grootste liefde hierdie plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

An oasis. Incredible host. Leeuwenbosch Guest Farm is, in two words, an oasis. We were meant to stay in the bungalow, but we were 3 adults and 2 kids, so we were upgraded to their Bergzicht cottage. We lounged in the pool, played pool, swing ball, played board games, went for walks, made friends, and took the boat on the dam. The nicest host you'll find went out of her way to make our stay comfortable. We decided to extend our stay. So much to do here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe H
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

As jy heeltemal wil afskakel en otspa is hierdie die plek vir jou. Baie basic maar heerlike verblyf. Sal beslis weer daar bespreek. Lekker privaat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af van die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef36a48e41a89413930bb26b4d1ef8fb22051fe56112b20325748188922b80807485242afccf022fe9852228aec5ed925a20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Off the R318 Touws River 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566261261433 19.985746664102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang