Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burban Bliss

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rikus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Moeite werd. Lekker gebly en beslis waarde vir geld. Dit het eintlik my verwagtinge oorskry. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies en veilige verblyf! Ons het die verblyf baie geniet! Plekkie is lekker sentraal gelee vir waar ons moes wees. Heerlike geslaap en die ekstra moeite waardeer met die lemoensap, koffie benodighede, ens. Baie dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanlie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gemaklik, netjies, goeie ligging. Gemaklike, netjiese eenheid met alles wat nodig is en meer. Die ontbytbestanddele is 'n aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Netjies en waarde vir geld. Ons het lekker en veilig gebly. Is ook baie vriendelik ontvang. Die koskas vol ekstras was 'n groot verrassing en beslis 'n pluspunt. Groot voertuie soos 'n langbak plaasbakkie het egter rangskikking nodig om in en uit te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellerie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekend! Vriendelike ontvangs, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Absolute waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Dit was uitstekend. Gerieflike mooi plek met alles wat nodig is. Home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Gerieflike oornagplekkie. Ons is vriendelik ontvang. Goed georganiseerd en geen probleme ervaar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie aangename mense, baie skoon en netjies. Sal weer van hulle gebruikmaak in die toekoms. Netjies en gerieflik, goed geleë en baie aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitshoko M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Superb. Very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Meer as waarde vir geld! Burban Bliss is meer as net 'n selfsorgeenheid. Dit is volledig toegerus met als en nog meer. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Burban Bliss
Thank you for the kind words, we'd love to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Adamson-rylaan 97, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd97f89ad6708e864d3c93b6830a4ea70c344f6bf99a7f0fc67b4f3f19a03520bce46e5636544b8aa0322a51558db1d84b7c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 97 John Adamson Drive Montgomery Park 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.157950483711 27.98715697791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang