Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burban Bliss

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Burban Bliss
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rikus S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus S

Moeite werd.

Lekker gebly en beslis waarde vir geld. Dit het eintlik my verwagtinge oorskry. Sal die plek beslis aanbeveel.

Francois W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W

Skoon, netjies en veilige verblyf!

Ons het die verblyf baie geniet! Plekkie is lekker sentraal gelee vir waar ons moes wees. Heerlike geslaap en die ekstra moeite waardeer met die lemoensap, koffie benodighede, ens. Baie dankie vir die gasvryheid!

Sanlie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanlie V

Gemaklik, netjies, goeie ligging.

Gemaklike, netjiese eenheid met alles wat nodig is en meer. Die ontbytbestanddele is 'n aangename verrassing.

Francois S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Netjies en waarde vir geld.

Ons het lekker en veilig gebly. Is ook baie vriendelik ontvang. Die koskas vol ekstras was 'n groot verrassing en beslis 'n pluspunt. Groot voertuie soos 'n langbak plaasbakkie het egter rangskikking nodig om in en uit te beweeg.

Nellerie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellerie V

Uitstekend!

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Absolute waarde vir geld!

Monique D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Dit was uitstekend.

Gerieflike mooi plek met alles wat nodig is. Home away from home.

Chantal P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P

Gerieflike oornagplekkie.

Ons is vriendelik ontvang. Goed georganiseerd en geen probleme ervaar. Baie dankie.

Nico V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie aangename mense, baie skoon en netjies. Sal weer van hulle gebruikmaak in die toekoms.

Netjies en gerieflik, goed geleë en baie aangename mense.

Boitshoko M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitshoko M

Superb.

Very welcoming.

Elma N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N

Meer as waarde vir geld!

Burban Bliss is meer as net 'n selfsorgeenheid. Dit is volledig toegerus met als en nog meer. Beslis waarde vir geld.

Burban Bliss se terugvoer

Thank you for the kind words, we'd love to see you again.

Burban Bliss
Dana L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana L

Aangenaam verras en baie gemaklik.

Die eenheid is alles en nog meer as wat ons verwag het. Baie netjies, goeie uitleg, ruim vir die 2 gaste (wat ons was) met alles wat jy sou nodig hê om jou oorslaap gemaklik te kan maak. Die beskuit en ontbytkos is 'n bonus en 'n baie gawe gedagte. Die eienaar was vriendelik en tegemoetkomend en die reëlings het glad verloop. Baie naby aan die winkelsentrum en ander fasiliteite en veilige onderdakparkering.

Burban Bliss se terugvoer

Thank you for your kind words, Dana.

Burban Bliss
Claudio V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudio V

Lekker ervaring, maar ongelukkig bietjie bad luck gehad.

Toe my persoonlike ervaring gewees: Ek bly op `n kleinhoewe in Mosselbaai ─ baie stil! Eerste aand geen slaap as gevolg van katte wat raas en baklei, plus die verkeer geraas. Tweede aand met slaappille kon ons dit verbeter en probleem deels oorkom. Kan die plek aanbeveel, maar nie vir myself weer nie. Ander sal dit seker anders ervaar.

Burban Bliss se terugvoer

So sorry about the cats. Thank you for leaving the place so tidy.

Burban Bliss
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Adamson-rylaan 97, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd97f89ad6708e864d3c93b6830a4ea70c344f6bf99a7f0fc67b4f3f19a03520bce46e5636544b8aa0322a51558db1d84b7c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 97 John Adamson Drive Montgomery Park 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.157950483711 27.98715697791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang