Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burban Bliss

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Adamson-rylaan 97, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Burban Bliss bied gerieflike verblyf in 'n tuinkothuis in die lowerryke woonbuurt Montgomery Park in Randburg. Die kothuis is op 'n woonerf waar die eienaars woon.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea.

Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oondjie, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Tee, koffie en ontbytbestanddele word voorsien. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix in die sitarea. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek wat met 'n skadunet bedek is.

Die kothuis is 4 km vanaf Cresta Winkelsentrum, 7 km vanaf Rosebank en 37 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Rikus S
Saam met lewensmaat
5.0
Moeite werd. Lekker gebly en beslis waarde vir geld. Dit het eintlik my verwagtinge oorskry. Sal die plek beslis aanbeveel.
Jul 2024
Francois W
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies en veilige verblyf! Ons het die verblyf baie geniet! Plekkie is lekker sentraal gelee vir waar ons moes wees. Heerlike geslaap en die e...
Sien meer
Apr 2024
Sanlie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, netjies, goeie ligging. Gemaklike, netjiese eenheid met alles wat nodig is en meer. Die ontbytbestanddele is 'n aangename verrassing.
Des 2023
Nellerie V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Vriendelike ontvangs, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Absolute waarde vir geld!
Nov 2023
Monique D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was uitstekend. Gerieflike mooi plek met alles wat nodig is. Home away from home.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • John Adamson-rylaan 97, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Burban Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Adamson-rylaan 97, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd97f89ad6708e864d3c93b6830a4ea70c344f6bf99a7f0fc67b4f3f19a03520bce46e5636544b8aa0322a51558db1d84b7c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 97 John Adamson Drive Montgomery Park 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.157950483711 27.98715697791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang