Burger Strand Huis
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jennings-straat 62, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 840R1 988 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Burger Strand Huis is 'n selfsorghuis in die Strand.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kuierarea en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n wasbak, en daar is ook 'n aparte toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is 'n ontbytarea met stoeltjies, eetgerei en breekware.
Die kuierarea is die perfekte plek om te ontspan en beskik oor 'n TV met DStv, 'n yskas en 'n ingeboude braai. WiFi word voorsien. Die buite-area spog met 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wouter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Jennings-straat 62, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Burger Strand Huis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jennings-straat 62, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang