Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burgersfort Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Ansie V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by Burgersfort Gastehuis bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew B
1 nag
5.0
Jun 2022

Nice and quiet. Perfectly located near all the amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Burgersfort Gastehuis
Thank you for your review. It is always heartwarming to get positive feedback, it is much appreciated. Hope to host you again in the future. Burgersfort Gastehuis.

Lana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Gaan beslis weer hier tuisgaan. Fantastiese waarde vir geld. Sal beslis elke keer die gastehuis gebruik. Die mooiste tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Burgersfort Gastehuis
Baie dankie vir die mooi en positiewe kommentaar oor die Gastehius, dit word met groot waardering deur al die personeel aanvaar. Sien uit daarna om jul weer te verwelkom in die toekoms.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Isabel
Burgersfort Gastehuis
Ons beskou kritiek altyd as advies, baie dankie dat jy tyd geneem het om joune te gee. Ons poog altyd om die kamers in te rig vir verskillende tipe persoonlikhede, en om in gaste se behoeftes te voorsien. Ongelukig is dit nie altyd moontlik om almal/altyd 100 persent tevrede te stel. Jammer as ons nie aan U voorkeure kon voldoen. Ons sal beslis aandag gee aan die lysie. Wat die komentaar oor die aand ete betref, dit is onprofesoneel en ongevraag, want U het nie ge-eet en sover my kennis strek was daar geen gas bespreek met aand ete. Ons vergun/verkies wel dat ons gaste in die eetkamer/saal eet indien hul hul eie voedsel gebring het. Dwerg of reus ons poog om jou tuiste te wees weg van jou huis.

Peter S
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Mei 2022

Could improve a bit. It is a neat and clean guest house, however it is a bit frayed at the edges. Not all the lights worked in my room, the light fitting at the ceiling was loose, no shower rack to place your soap, shampoo, etc, difficult to put water in the kettle, one curtain fitting at the end hung loose, and the garden should need more attention. Kitchen could be cleaned more efficiently after serving breakfast as well as clearing the tables.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Isabel
Burgersfort Gastehuis
Thank you, the compliment is highly appreciated. Sorry that you feel that the Guesthouse is frayed at the edges, it would be a perfect world if all the guest's personal preferences could be meet. In all the rooms there is three phone numbers to report any type of Maintenace problems that cause discomfort for our guests, or something that could slip when the rooms were service. Breakfast time is a very busy time, and we manage it to the best off our ability. The garden is our pride as the rest of the guesthouse. Autumn is not the best time for our garden with big shady trees or for that matter any garden. Burgersfort Guesthouse.

Chris M
1 nag Besigheidsreis
2.2
Sep 2022

Not happy, will not go back again. Guests were very noisy till early hours of the morning. Did not get breakfast although it was requested when asked for quote. Staff were not helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Isabel
Burgersfort Gastehuis
Thank you for taking the time to write a review. My sincere apology, I missed you e-mail with the Potential request for breakfast. The staff react on behave of my communication towards them. Normally I reply on the e-mail requests and reminded the guest that the breakfast and other meals in not included in the price per room. The meals are booked and paid as a add on, directly at the guesthouse. The owner phone number is in each room to report misbehaving, disturbing noises and the lack of respect toward all our guest. As it is our aim to please and pleasure each guest, though it is not always possible, some off the guest arrive late and that is sadly what happen the night of your stay. (22:30)

Zia J
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2021

Skoon en netjies. Baie goed vir die area. Die WiFi het nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Isabel
Burgersfort Gastehuis
Opregte verskoning vir die wi-fi. Ons werk deur AQN, Burgersfort Gastehuis is voordurend op hoogte gehou van die tydelike probleem, wat veroorsaak is deur Eskom en Vodacom. AQN het uit hul pad gegaan om die probleem so gou as moontlik op te los. Ons is vol vertroue dat hierdie situasie nie weer sal opduik want die toring het nou 'n kragopwekker.

Frank D
1 nag
2.8
Aug 2021

Goeie prys, netjies genoeg, onprofessionele personneel. Die geriewe is netjies genoeg vir die prys. Die bedlampie skakelaar en die badkamerspieël was stukkend. Die ontvangspersone is nie ongeskik nie, maar hulle het geen kliënte-etiket nie. Hulle mompel as hulle met jou praat, is nie werklik vriendelik nie, en is glad nie professioneel nie. Die area waardeur mens moet ry is onnet. Die gastehuis self is netjies. Die prys is reg.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Isabel
Burgersfort Gastehuis
Dankie vir die tyd wat u afgestaan het vir die kommentaar. Ons plattelandse dorp Burgersfort is werklik nie 'n vergelyking met die stedelike area's en voorstede nie. Burgersfort het een hoofpad met aansluitings vanaf Steelpoort, Polokwane, Orighstad en Lydenburg (Mashishing) en dit kan nogal uitdagend wees om ons normaal te aanvaar. Die bedlampie se skakelaar is versteek bo by die gloeilamp en met ondersoek kon ons niks foutief vind nie. Die badkamerspieel is so gesny, ovaal en aan die bokant 'n kurwe. Al is ons platteland streef ons ook na uniekheid.

Rene L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2020

Rustig en veilige verblyf. Die diens was puik en die ontvangs vriendelik. Ek sal enige tyd weer hierdie gastehuis gebruik vir verblyf. Kamers netjies en toegerus met als wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Winterbach-straat 6, Burgersfort, 1150, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPdCmKCQGo41mkWUBUGKNHsuoLmZLfIcIuzCrPHUsfaPKjl6geZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 6 Pieter Winterbach Street Burgersfort 1150 Limpopo 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -24.678975924717 30.328763480613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang