Burgundy 161
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgundy 161, Onverwacht, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Burgundy 161 bied gerieflike B&B-verblyf op die Onverwacht-landgoed in Wellington. Die bekoorlike kamer bied 'n intieme wegbreek aan 'n paartjie, vriende, alleenreisigers of sakereisigers op soek na ontspanning in 'n rustige omgewing.
Die knus kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die vallei en berge. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Wynproelokale, verskeie restaurante en bergfietsroetes is alles in die nabyheid beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Burgundy 161, Onverwacht, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Burgundy 161 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgundy 161, Onverwacht, Wellington, 7655, Wes-Kaap