Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burkea Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Sandfields and Forests, Vogelfontein Plaas No. 527, Mookgophong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Vanaf R10 750 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

Burkea Lodge is 'n lodge in Sandfields and Forests Private Wildlife Reserve wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit bied 'n intieme boservaring aan klein en groter groepe wat op soek is na buitelug-wegbreekplekke met wild.

Dié lodge bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n solder met 2 enkelbeddens vir kinders. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde badkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sesde slaapkamer het 'n houtstruktuur met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer onder die struktuur het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die lodge het 'n lapa met 'n eetarea, leefarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n groot etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is 'n swembad, braaigeriewe, vuurput en meubels.

Die reservaat strek oor 2428 hektaar naby Suid-Afrika se Nyl-vloedvlakte, en selfry-wildritte kan gereël word. Dit is 'n Ramsar- en Wêrelderfenisgebied wat internasionaal bekend is, met vollop voëllewe van sowat 361 spesies. Daar is 'n verskeidenheid wild wat rooibokke, basterhartbeeste, bastergemsbokke, elande, rooihartbeeste, gewone rietbokke wat in die suide voorkom, njalas, sebras en kameelperde insluit, asook roofdiere soos luiperde, bruin hiënas, rooikatte, tierboskatte en jakkalse.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • The Farm Sandfields and Forests, Vogelfontein Plaas No. 527, Mookgophong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Gaste dink Burkea Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 750
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R10 750
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Sandfields and Forests, Vogelfontein Plaas No. 527, Mookgophong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40b983ac3850b9e642b7a6dac36023932579df89b7882313fe7ada5cfb048ed809a37f2ecb2193c138defb5be4dcb9d1647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 750 per nag, vir 16 mense 1 5 1 5 The Farm Sandfields and Forests Vogelfontein Farm No. 527 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.618139 28.704155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang