Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burkei Guest Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Nicolas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir Burkei Guest Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christo W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W

Baie lekker plek. Sal dit hoogs aanbeveel.

Baie lekker wegkom van besige stadslewe.

Francois B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Lekker, soos altyd.

Ons gaan 'n paar keer per jaar Burkei toe en geniet dit elke keer.

Kim S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S

Thoroughly enjoyed our stay in this lovely place.

Thank you, our family and our dogs had a lovely stay in your beautiful, relaxing, tranquil facility with all the home comforts.

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Hi Kim. Thank you for the feedback, we hope to see you again soon

Burkei Guest Cottages
Alta R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta R

Uiters netjies en rustig.

Die plekkie was uiters netjies en skoon. Meer as wat mens nodig het is beskikbaar in die plek. Het die verwelkomings geskenkies glad nie verwag nie - baie dankie. Die paadjie na die rivier is bietjie toegegroei, maar dit was geen probleem om tot by die rivier te kom nie. Ons hondekind het ook die rondhardloop en "explore" by die rivier baie geniet. Alhoewel ons cottage 3 bespreek het en cottage 4 gekry het omdat daar reeds mense in cottage 3 was, glo ek nie daar was 'n verskil in privaatheid of enige iets anders nie. Ons sien julle weer.

Elena B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena B

Peace and tranquility.

Pet friendly. Excellent service. An amazing place to get away and relax.

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Thank you Elena.

Burkei Guest Cottages
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Amanda N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Was 'n perfekte plekkie om saam met die honde weg te gaan en sal dit vir seker.

Die verblyf het my verwagtinge oorskry. Plek is ruim, netjies en baie goed ingerig. Die "welkom pakkie" is 'n baie goeie idee. Die staproete was op paar plekke oorgroei, maar ons het dit steeds terdeë geniet. Die WiFi was bietjie onstabiel.

Louis V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Was 'n baie rustige privaat plekkie. Alles was daar wat jy nodig het vir jou tyd.

Het baie lekker gebly. Alles was gerieflik en beskikbaar.

Ancheri L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancheri L

Rustige wegbreek van die stad.

Dit was heerlik rustig saam met drie brakke. Die plekkie was ongelooflik skoon en netjies.

Ferdi H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi H

Relaxing.

Unit 5 at Burkei Guest Cottages was amazing, enjoyed the modern appliances and finishes. The extras supplied (i.e. wood, blitz, charcoal, sugar, tea, coffee) were a pleasant surprise. We will most certainly be back. Hiking/picnic trails indicated on the site map need some brush clearing as they were hard to follow due to the overgrowth.

Francois B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Altyd lekker by Burkei, darrom gaan ons gereeld terug!

Naby genoeg, tog vêr genoeg om te ontsnap. Voel soos huis, net baie rustiger!

Sannett B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannett B

Baie aangenaam en sal beslis weer gaan!

Ons was vriendelik ontvang en het alles gehad wat ons benodig het. Geen tekort aan enigiets gehad. Baie dankie vir die lekker verblyf en ekstra hout asook charcoal wat nogal 'n verrassing was. 'n Bonus is die krag wat beskikbaar is te alle tye. Ek kon met 'n geruste hart my troeteldier saam neem en geen bekommernis gehad nie.

Eben E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben E

Beste plek om af te sluit van die buite wêreld!

Ons het ons verblyf vreeslik geniet en lekker ontspan! Die swembad was 'n groot pluspunt in die vreeslike hitte. Neem net kennis dat die naaste winkel 'n hele entjie se ry is, so pak maar genoeg kos as julle nie wil rondry nie. Dit is wel moeilik om klein kindertjies te vermaak. Ons was hier met ons 4-jarige en sy het baie vinnig verveeld geraak omdat daar nie regtig baie is om vir kinders te doen nie. Sy het wel die swembad baie geniet. Ons het geen selfoonopvangs (MTN) gehad nie en die WiFi het ook nie lekker gewerk nie. Ek dink 'n parkie/jungle gym iewers op die perseel sal nogal baie goed kan werk!

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Carel D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel D

Pragtige eenhede, baie privaat en toegerus met als wat jy kan benodig.

Die hele ervaring was aangenaam, pragtige omgewing, baie netjies en stil.

Shaun R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun R

A fantastic visit.

Cottages are wel-equiped. The farm has all amenities needed. We would most likely go back for another visit.

Rita D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D

Rus en vrede.

Van die begin tot die einde van die vakansie was bo verwagting. Ons is warm verlkom op Burkei wat jou sommer gou tuis laat voel het. Die kothuis was baie netjies en goed ingerig. My 2 schnauzers het die tuin gate uitgeniet. Om daar rond te stap was ook baie lekker. Jy sien van die mooiste uitsigte. Ons sal vir seker weer gaan. Ons het lekker gerus.

Charmain V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V

A wonderful, perfectly sized house to unwind and relax. Has everything you need and more.

A beautiful house located on a farm. The house has everything you need. Privacy. A pool. A washing machine. Dishwasher. All you need to not worry and have time to unwind.

Vikash S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vikash S

Home away from home feel to the property. Very nice.

Excellent feel at home atmosphere from the owners. Lots of privacy and space to do as you feel.

Melissa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

"'n Wonderlike kuier in die natuur, net om die draai van ons huis!

Ons is baie impressed met Burkei Guest Cottages. Jy het alles wat jy benodig in jou huisie, 'n swembad, privaatheid, 'n pragtige uitsig en die bestuurder gaan uit haar pad vir haar gaste! Ons sal vir seker weer soontoe gaan, so gou moontlik. Dit is absoluut waarde vir jou geld!

Marlize E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize E

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly by Burkei Guest Cottages. Die eenheid het alles wat mens nodig het, dit was skoon en netjies. Die huisies is in die bos, en die bosluise is 'n probleem, maar as mens voorsorg tref sal dit ok wees. Die private swembad is 'n bonus, ons het in hom geboer want dit was warm.

Mandy J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy J

Pleasant pet-friendly stay.

Cottage 2 at Burkei Guest Cottages is fully fenced, pet-friendly, with a private pool and garden. The cottage is well-equipped with care put into the details.

Francois B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Om uit die stad se gejaag te kom, vind jy jouself weer maklik hier.

Ons het al verskeie kere hier gekuier en die feit dat dit pet-friendly is, maak dit soveel lekke-der.

Sume W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sume W

Baie stil en rustig.

Plekkie is baie stil. Hoor niks van die ander gaste nie. Ons 2 klein hondjies was met ope arms ontvang. Wees net bewus dat daar baie bosluise is, so berei maar net goed voor. Alet is die dierbaarste mensie. Ons gaan definitief weer gaan kuier.

Gisela V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela V

Exceptionally clean and fresh. Quiet and private.

We missed some extra salad bowls. Maybe doubling the number of dinner plates will assist while the dishwasher is washing.

Ciska P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska P

Rustige, netjies, skoon kuierplek en wegbreek.

Ons was 'n groep van 7 volwassenes. Ons ontvangs was vriendelik en die huis baie mooi, netjies en skoon! Baie rustige omgewing. Sal beslis in die toekoms weer wil besoek! Dankie!

Marissa L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa L

Friendly staff, warm welcome, clean and very neat.

Everything you require for a perfect stay. Amazing stay, neat and clean. Friendly staff. Safe. Perfect for a breakaway from the busy city life.

Lizelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Rustigheid net buite die stad.

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad by Burkei. Die kamers is ongelooflik skoon en netjies en die huisie beskik oor alles wat jy moontlik kan nodig hê. Alet het ons so vriendelik ontvang, dankie daarvoor. Dis regtig goeie waarde vir geld en pragtige uitsigte en staproetes. Dankie vir 'n heerlike wegbreeknaweek. Ons sien julle beslis binnekort weer!

Stephen C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C

A fantastatic place to clear the mind and soul.

Not a place for the children as there are no child amusement facilities. Everything is catered for.

Annemarie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K

Baie gerieflik.

Baie goed ingerig en het voldoen aan vereistes wat ons van dit verlang het.

Nico G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

Great for a quick getaway. Enjoyed walking on the farm with our dogs, they also have a nice fishing spot across the road. We'll be back soon.

Friendly and accommodating host.

Matthys N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys N

Uitstekend, rustig, netjies, gerieflikheid en professioneel.

Diens was uitstekend, profesioneel, netjiese en gerieflike en moderne huisie met alles. Lekker rustige en veilige omgewing. Beslis waarde vir geld, sal weer besoek.

Ann B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B

We had a really nice weekend. The walks are perfect for all ages and dogs. We will definitely be going back again.

The cottages are really clean and everything you could possibly need is there. Thank you Burkei Cottages.

Ralf S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralf S

Was net eenvoudig lekker!

'n Verwarmer of kaggel sal 'n great toevoeging wees, was nogal koud.

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Hi Ralf
dankie vir die aanbeveling, ons waardeer u voorstelle.
Ons het geluister en ons bied nou elke huisie met 'n verwarmer :)
ons hoop om u binnekort weer te sien.

Groete
Burkei guest cottages

Burkei Guest Cottages
Mariette M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Uiters skoon en netjies, baie stylvol en baie goeie waarde vir geld.

Pak net kos en klere, want alles is daar wat nodig is. Lekker stil en baie gerieflik vir 'n vinnige wegbreek.

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie dit was heerlik dat jy by ons gebly het :)

Groete
Burkei Guest Cottages

Burkei Guest Cottages
Rivas D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rivas D

Die kamers en huis was baie netjies en skoon en die huis het als wat mens nodig het om a lekker naweek te spandeer met familie.

Met ons aankoms was ons terdeë verwelkom. Ons het die omgewing geniet en mooi herinneringe gebou. Ons was verbaas hoe mooi die omgewing was in die kloof.

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Hi Rivas
Julle is altyd welkom, dit was heerlik om julle te hê :)
Groete Burkei Guest Cottages

Burkei Guest Cottages
Vera W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera W

Dit was heerlik veral omdat ons, ons 2 honde kon saam vat.

Saam ons honde kinders, het ons dit vreeslik geniet. Daar is lekker stap roetes wat duidelik gemerk is. Die verblyf is skoon, netjies en modern met alles wat jy nodig het.

Tracy F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy F

Peaceful and individual splash pool fantastic.

My family and dog were relaxed and we had every luxury one would have at home. Friendly owners. I will visit again.

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Thank you Tracy
We cannot wait to have you and the furbabies again :)
Until then keep well & safe.
Regards Burkei Guest Cottages

Burkei Guest Cottages
Jeanine J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine J

This was money well spent.

We would love to go again. This was really worth it. You got all the privacy you need and everything you need for going away is there. All you need to take is food and drinks. We are in love with this place.

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Thank you Jeanine :)
We hope you and your family are doing well x
Kind Regards
Burkei Guest Cottages

Burkei Guest Cottages
Este O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este O

Baie mooi en lekker.

Elke huisie is vreeslik mooi en het 'n klein privaat swembad en braaiplek. Ons het baie daarvan gehou en sal graag weer gaan. Dis 'n great plek as mens net bietjie wil gaan ontspan en jou battery herlaai.

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Was 'n plesier om julle te hê.

Groete
Jardyne
Burkei Guest Cottages

Burkei Guest Cottages
Reinette W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette W

Absolute gemak en bederf al is dit selfsorg.

Die pragtige uitsig, rustige omgewing, swem, TV, braai, boswêreld, naaldekokers, skoenlappers en voëls laat mens terugverlang om weer te wil gaan kuier. 'n Lieflike plek.

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Dankie Reinette.
Hoop dit gaan goed met julle.

Burkei Guest Cottages
Adriana M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana M

Excellent

We had such a lovely stay there. Beautiful!

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Thank you kindly, Adriana.

Burkei Guest Cottages
Carien H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Rustig en uitstekend.

Ons het in eenheid 5 gebly en dit was heerlik. Die eenheid was baie netjies, skoon en luuks. Dit is beslis uitmuntende waarde vir geld. Elke eenheid het sy eie swembadjie en braai. Dit was verskriklik warm deur die dag, maar elke vertrek in die eenheid het 'n goeie dakwaaier, dit was 'n wenner! Ons baba Yorkie het haarself gate uit geniet. Ons sal vir seker weer terugkom.

Ruan D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Heerlik ontspannend.

Burkei Guest Cottages was 'n heerlike wegbreek vir my en die honde, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die bestuurder aan diens (Alet) was altyd vriendelik en bereid om te help!

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Hi Ruan
Baie dankie vir die aanbeveling :)
Groete Burkei Guest Cottages

Burkei Guest Cottages
Jan L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Dis 'n puik wegbreek vir 'n naweek alleen of saam met vriende! Die fasiliteite en geriewe is op 'n hoë standaard, ons sal definitief weer gaan!

Burkei stap die ekstra tree, daar is gratis hout, houtskool, firelighters en vuurhoutjies. Vir 'n naweek is daar genoeg koffie en tee. Hulle het selfs skottelgoedwasser-tablette voorsien. Die buitestort was vir my persoonlik 'n groot bederf!

Burkei Guest Cottages se terugvoer

Dankie Jan.
Ons waardeer dit.

Groete
Jardyne
Burkei Guest Cottages

Burkei Guest Cottages
Leoni S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Baie rustig en stil.

Baie netjies, skoon en gerieflik ingerig. Alles wat mens nodig het was daar. Eie swembad was ’n bonus. Vriendelik eienaars en dadelik gehelp as daar ’n foutjie of vragie was. Uitstekend!

Karin C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

A real gem in the Kloof. Everything were perfect. It is a birder's paradise even from your veranda.

Everything outstanding, clean and comfortable.

Julie G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie G

Very relaxing and pleasant staff.

See stars.

Jorgan H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorgan H

Wow, what a beautiful setting and accommodation.

We were surprised by the the accommodation as a whole. We were looked after and really enjoyed our stay. We are looking forward to visiting again bringing the nephews.

Sandro L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandro L

Tranquil and relaxing. Very well finished cottages

Very expected surrounds , great for a relaxing weekend

Hein S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Oortref alle verwagtinge in elke opsig

Burkei se verblyf is modern en ruim. Alles is baie netjies en hulle diens is uitstekend. Alhoewel hulle uit op n grondpad is, is dit die laaste van jou worries wat jy by die teerpad gaan los. Dit is n baie mooi natuurskone grondpad wat jy nie kan help om op stadig te ry nie, net om alles om jou in te neem nie. Ons het elke oomblik hier geniet en sal verseker terug kom vir vele meer aande.

Wentzel H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel H

Fantastiese waarde!

Ons sal definitief weer gaan. Die plekkies is so mooi, met alles wat jy kan verwag in 'n selfsorg-eenheid en baie meer. Ons was uiters beïndruk en kon absoluut niks fout vind nie. Baie dankie Inge vir die gasvryheid!

Adi P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adi P

The accommodation and experience were even better than anticipated.

Fantastic stylish and modern cottages with incredible appliances, everything you could want and need.

Estie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

My verwagtinge oortref, mooi, rustig, modern.

Baie lekker gekuier. Dis vir ons perfek vir 'n naweek, nie te ver nie, baie gerieflik en modern. Baie goed toegerus. Dankie Inge julle plekkies is lieflik!

Cathrien B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrien B

Wegbreek in Gauteng.

Net 'n uur uit Pretoria, baie mooi, netjiese selfsorgeenhede, elk met sy eie swembad en patio. Alles wat jy nodig het, self 'n skottelgoedmasjien en wasmasjien! Ons het baie lekker gestap en sal graag in die somer wil terugkeer. Voorwaar 'n juweel in Gauteng. As jy 'n wegbreek nodig het en jy wil nie ure ry om by jou bestemming uit te kom nie, is dit die regte plek om te wees!

Andrea O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea O

Pragtige plek, goed toegerus en geleë. Wonderlike diens!

Kan dit beslis aanbeveel vir 'n paartjie of groep vriende vir 'n vinnige wegbreek uit die stad.

Zanele L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele L

Home away from home!

Stunning accommodation - they have certainly thought of everything in this self-catering setting. Very tranquil with beautiful views, clean, comfortable, value for money, spacious and modern. Jardyne and Inge were easy to communicate with, very friendly and always helpful. Even though the accommodation is pet-friendly, there is no fencing around the cottage we stayed in. For us, this wasn't an issue as my Jack Russell stayed within the "boundaries" of our unit even with the next unit having dogs as well. The outside shower was a nice extra for those hot days. Best thing is the private splash pool and braai right on the patio! Will definitely visit again!

Matthys D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys D

Fantastiese plek en diens.

Great plek weg van die stad af waar mens lekker kan rus. Hulle diens is baie goed en hulle is baie vinnig om mens te help met enige navrae wat mens dalk kan hê.

Annemarike D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarike D

Beautiful, above average equipped rooms, excellent service.

These rooms look like a 5-star hotel - block out curtains, slippers on the bed, exceptionally clean. Washing machine, dishwasher, outside shower and private pool - wow. The only downside is the location - it is a beautiful place, but not much to do. Hiking is limited on the farm, we could not fish since there is a hippo or two and there is no game on the farm. It was cold so we could not swim. But if you are not traveling with kids, you can sleep in and enjoy the view.

Nicholas B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B

Great place to relax for a few days and great birding location.

The accommodation itself is really well done and has everything you could need: nice braai area, king size bed, all the appliances you could think of and one of the best outside showers I’ve seen. It’s fairly private and far enough away from the other units. Inge was super organised and helpful. The farm itself is a few kilometers across and the hill behind the unit has lovely views with a mix of open grassland, indigenous trees and rocky outcrops. Very nice for a hike or morning run. The river section on the farm is for guests only and also very peaceful for a picnic or some fishing. The birdwatching in the area is probably the best in Gauteng being at the intersection of a number of different habitats. Got to 80 birds in a few days in mid winter and I’m no pro. Spotted the rare African Finfoot twice at the river. The birding around the unit itself is great and you can watch a selection of canaries, firefinches, drongos, bee eaters, fly catchers and even a striped pipit from the veranda.

Lise G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise G

Plekkie is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het, heerlik gerus.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas B09 Zusterstroom., Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe16c933819305436717b9442a687d767b7d30098c194e57fbf1f29c01fa32ddfbdd547fb23de42a5c3e96a569828cd354bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 Farm B09 Zusterstroom Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.606619003735 28.998998431877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang