Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burkei Guest Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anette L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ontspannend, rustig en veilig en baie netjies en skoon. Ons het in cottage nr 6 gebly, veilig en lekker apart van die ander cottages wat daar beskikbaar is. Moderne cottage, met alles beskikbaar om die naweek te geniet en net lekker te ontspan. Wasmasjien en skottelgoedwasser beskikbaar - absolute wenners. Privaat swembadjie - was lekker om nie te deel met ander gaste nie, het die privaatheid waardeer. Vriendelike en hulpvaardige diens vandat ons die bespreking gedoen het tot ons weer veilig tuis was en het binne 'n paar dae ons deposito teruggekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romeo N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Absolutely splendid! If the below is your idea of a best stay ever then you need to visit Burkei. * You never get to see the owner/management. Ever! * No cleaning staff to inconvenience your stay. * Everything you need is where you expect to find it. * You love to go hiking. * You generally like to be left alone! Loved my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker plek. Sal dit hoogs aanbeveel. Baie lekker wegkom van besige stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker, soos altyd. Ons gaan 'n paar keer per jaar Burkei toe en geniet dit elke keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Thoroughly enjoyed our stay in this lovely place. Thank you, our family and our dogs had a lovely stay in your beautiful, relaxing, tranquil facility with all the home comforts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan Nicolas
Burkei Guest Cottages
Hi Kim. Thank you for the feedback, we hope to see you again soon

Alta R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uiters netjies en rustig. Die plekkie was uiters netjies en skoon. Meer as wat mens nodig het is beskikbaar in die plek. Het die verwelkomings geskenkies glad nie verwag nie - baie dankie. Die paadjie na die rivier is bietjie toegegroei, maar dit was geen probleem om tot by die rivier te kom nie. Ons hondekind het ook die rondhardloop en "explore" by die rivier baie geniet. Alhoewel ons cottage 3 bespreek het en cottage 4 gekry het omdat daar reeds mense in cottage 3 was, glo ek nie daar was 'n verskil in privaatheid of enige iets anders nie. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elena B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Peace and tranquility. Pet friendly. Excellent service. An amazing place to get away and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan Nicolas
Burkei Guest Cottages
Thank you Elena.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Was 'n perfekte plekkie om saam met die honde weg te gaan en sal dit vir seker. Die verblyf het my verwagtinge oorskry. Plek is ruim, netjies en baie goed ingerig. Die "welkom pakkie" is 'n baie goeie idee. Die staproete was op paar plekke oorgroei, maar ons het dit steeds terdeë geniet. Die WiFi was bietjie onstabiel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Was 'n baie rustige privaat plekkie. Alles was daar wat jy nodig het vir jou tyd. Het baie lekker gebly. Alles was gerieflik en beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Nicolas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas B09 Zusterstroom., Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe16c933819305436717b9442a687d767b7d30098c194e57fbf1f29c01fa32ddfbdd547fb23de42a5c3e96a569828cd354bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 Farm B09 Zusterstroom Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.606619003735 28.998998431877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang