Burkei Guest Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Nicolas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Christo W - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek. Sal dit hoogs aanbeveel.
Francois B - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker, soos altyd.
Kim S - Apr 2024
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay in this lovely place.
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Hi Kim. Thank you for the feedback, we hope to see you again soon
Alta R - Apr 2024
Algehele gradering
Uiters netjies en rustig.
Lees meerElena B - Mrt 2024
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Thank you Elena.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Amanda N - Jul 2024
Algehele gradering
Was 'n perfekte plekkie om saam met die honde weg te gaan en sal dit vir seker.
Louis V - Jul 2024
Algehele gradering
Was 'n baie rustige privaat plekkie. Alles was daar wat jy nodig het vir jou tyd.
Ancheri L - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die stad.
Ferdi H - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Francois B - Des 2023
Algehele gradering
Altyd lekker by Burkei, darrom gaan ons gereeld terug!
Sannett B - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en sal beslis weer gaan!
Eben E - Okt 2023
Algehele gradering
Beste plek om af te sluit van die buite wêreld!
Lees meerAnonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Carel D - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige eenhede, baie privaat en toegerus met als wat jy kan benodig.
Shaun R - Mei 2023
Algehele gradering
A fantastic visit.
Rita D - Apr 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Charmain V - Mrt 2023
Algehele gradering
A wonderful, perfectly sized house to unwind and relax. Has everything you need and more.
Vikash S - Jan 2023
Algehele gradering
Home away from home feel to the property. Very nice.
Melissa V - Des 2023
Algehele gradering
"'n Wonderlike kuier in die natuur, net om die draai van ons huis!
Marlize E - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Mandy J - Okt 2023
Algehele gradering
Pleasant pet-friendly stay.
Francois B - Jan 2023
Algehele gradering
Om uit die stad se gejaag te kom, vind jy jouself weer maklik hier.
Sume W - Feb 2023
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Gisela V - Des 2022
Algehele gradering
Exceptionally clean and fresh. Quiet and private.
Ciska P - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige, netjies, skoon kuierplek en wegbreek.
Marissa L - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly staff, warm welcome, clean and very neat.
Lizelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Rustigheid net buite die stad.
Stephen C - Mei 2022
Algehele gradering
A fantastatic place to clear the mind and soul.
Annemarie K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Nico G - Sep 2021
Algehele gradering
Great for a quick getaway. Enjoyed walking on the farm with our dogs, they also have a nice fishing spot across the road. We'll be back soon.
Matthys N - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend, rustig, netjies, gerieflikheid en professioneel.
Ann B - Mei 2021
Algehele gradering
We had a really nice weekend. The walks are perfect for all ages and dogs. We will definitely be going back again.
Ralf S - Mei 2021
Algehele gradering
Was net eenvoudig lekker!
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Hi Ralf
dankie vir die aanbeveling, ons waardeer u voorstelle.
Ons het geluister en ons bied nou elke huisie met 'n verwarmer :)
ons hoop om u binnekort weer te sien.
Groete
Burkei guest cottages
Mariette M - Mei 2021
Algehele gradering
Uiters skoon en netjies, baie stylvol en baie goeie waarde vir geld.
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie dit was heerlik dat jy by ons gebly het :)
Groete
Burkei Guest Cottages
Rivas D - Apr 2021
Algehele gradering
Die kamers en huis was baie netjies en skoon en die huis het als wat mens nodig het om a lekker naweek te spandeer met familie.
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Hi Rivas
Julle is altyd welkom, dit was heerlik om julle te hê :)
Groete Burkei Guest Cottages
Vera W - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik veral omdat ons, ons 2 honde kon saam vat.
Tracy F - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful and individual splash pool fantastic.
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Thank you Tracy
We cannot wait to have you and the furbabies again :)
Until then keep well & safe.
Regards Burkei Guest Cottages
Jeanine J - Mrt 2021
Algehele gradering
This was money well spent.
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Thank you Jeanine :)
We hope you and your family are doing well x
Kind Regards
Burkei Guest Cottages
Este O - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi en lekker.
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Was 'n plesier om julle te hê.
Groete
Jardyne
Burkei Guest Cottages
Reinette W - Jan 2021
Algehele gradering
Absolute gemak en bederf al is dit selfsorg.
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Dankie Reinette.
Hoop dit gaan goed met julle.
Adriana M - Jan 2021
Algehele gradering
Excellent
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Thank you kindly, Adriana.
Carien H - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en uitstekend.
Ruan D - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Hi Ruan
Baie dankie vir die aanbeveling :)
Groete Burkei Guest Cottages
Jan L - Jan 2021
Algehele gradering
Dis 'n puik wegbreek vir 'n naweek alleen of saam met vriende! Die fasiliteite en geriewe is op 'n hoë standaard, ons sal definitief weer gaan!
Burkei Guest Cottages se terugvoer
Dankie Jan.
Ons waardeer dit.
Groete
Jardyne
Burkei Guest Cottages
Leoni S - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Karin C - Des 2020
Algehele gradering
A real gem in the Kloof. Everything were perfect. It is a birder's paradise even from your veranda.
Julie G - Okt 2020
Algehele gradering
Very relaxing and pleasant staff.
Jorgan H - Okt 2020
Algehele gradering
Wow, what a beautiful setting and accommodation.
Sandro L - Sep 2020
Algehele gradering
Tranquil and relaxing. Very well finished cottages
Hein S - Sep 2020
Algehele gradering
Oortref alle verwagtinge in elke opsig
Wentzel H - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese waarde!
Adi P - Aug 2020
Algehele gradering
The accommodation and experience were even better than anticipated.
Estie V - Aug 2020
Algehele gradering
My verwagtinge oortref, mooi, rustig, modern.
Cathrien B - Aug 2020
Algehele gradering
Wegbreek in Gauteng.
Andrea O - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek, goed toegerus en geleë. Wonderlike diens!
Zanele L - Okt 2020
Algehele gradering
Home away from home!
Lees meerMatthys D - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek en diens.
Annemarike D - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful, above average equipped rooms, excellent service.
Lees meerNicholas B - Aug 2020
Algehele gradering
Great place to relax for a few days and great birding location.
Lees meerLise G - Aug 2020
Algehele gradering
Plekkie is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het, heerlik gerus.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plaas B09 Zusterstroom., Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang