Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burkei Guest Cottages

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas B09 Zusterstroom., Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Burkei Guest Cottages bied selfsorgkothuise op 'n 130 ha-plaas langs die Wilgerivier. Die kothuise is in die hartjie van die pragtige Zusterstroom-vallei, net 'n uur en 'n half se ry van Johannesburg af en 'n uur van Pretoria af. Hierdie versteekte bosveldparadys nooi gaste uit om te ontspan en die skouspelagtige uitsigte te geniet.

Verblyf word gebied in 6 selfsorgkothuise, elk met 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis,-eetkamer en -sitarea. WiFi, 'n TV en DStv-vakansiepakket word ook voorsien. Elke kothuis het 'n stoep met braaigeriewe en 'n swembad.

Gaste kan voëlkyk, bergfietsry, voetslaan, piekniek en visvang op die plaas geniet, of net ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Romeo N
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely splendid! If the below is your idea of a best stay ever then you need to visit Burkei. * You never get to see the owner/mana...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Anette L
5.0
Ontspannend, rustig en veilig en baie netjies en skoon. Ons het in cottage nr 6 gebly, veilig en lekker apart van die ander cottages wat daar beskikba...
Sien meer
Sep 2024
Christo W
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker plek. Sal dit hoogs aanbeveel. Baie lekker wegkom van besige stadslewe.
Sep 2024
Francois B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, soos altyd. Ons gaan 'n paar keer per jaar Burkei toe en geniet dit elke keer.
Aug 2024
Kim S
Gesin met klein kinders
5.0
Thoroughly enjoyed our stay in this lovely place. Thank you, our family and our dogs had a lovely stay in your beautiful, relaxing, tra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Nicolas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plaas B09 Zusterstroom., Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Burkei Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas B09 Zusterstroom., Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe16c933819305436717b9442a687d767b7d30098c194e57fbf1f29c01fa32ddfbdd547fb23de42a5c3e96a569828cd354bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 Farm B09 Zusterstroom Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.606619003735 28.998998431877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang