Burlington Bush Cottages
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burlington Plaas, Salem, 6150, Oos-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Burlington Bush Cottages bied 'n afgesonderde wegbreek in eenhede met gemeenskaplike selfsorggeriewe op 'n rustige plaas, sowat 116 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Daar is 4 ongekunstelde kothuise aan die oewer van die dam. Elke grasdakkothuis is smaakvol ingerig en het 'n ekstra groot koninggrootte-bed met perkallinne, asook 'n badkamer met 'n stort en pootjiesbad. Elke huisie het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof.
Elke kothuis het ook 'n dek met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die bosveld. Burlington Bush se gemeenskaplike kombuis, "The Boathouse", is met 'n gasstoof, oond, braaigeriewe, vuurput en etenstafel toegerus.
Gaste kan die stap- en bergfietsroetes op die plaas verken. Burlington Bush Cottages is ideaal as basis om die omliggende natuur- en wildreservate te verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Burlington Plaas, Salem, 6150, Oos-Kaap
- Gaste dink Burlington Bush Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burlington Plaas, Salem, 6150, Oos-Kaap