Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burmeister on Park 310

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burmeister-sirkel 9, Burmeister on Park 310, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Burmeister on Park 310 is 'n stylvolle en sjiek selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Milnerton. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek aan die kus van die Moederstad, want dit spog met pragtige uitsigte oor die see en Tafelberg.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n oulike balkon met buitesitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en die see- en sonsondergang-uitsigte te bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is naby baie winkels en restaurante en net 'n kort entjie se ry van die strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Burmeister-sirkel 9, Burmeister on Park 310, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burmeister-sirkel 9, Burmeister on Park 310, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7dce06e24e27f020fcb19749d33bce7952e3b3049d41b42967560ed36ff31cef5ed9403c69c65c956d5dfa3d9cc6c032051?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 680 per nag (plek vir 4) 9 Burmeister Circle Burmeister on Park 310 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.889822679597 18.487461872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang