Burro
Kry 50% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekant-straat 12, Reitz, 9810, Vrystaat
-
Vanaf
R800R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Burro is 'n bekoorlike eenheid in Reitz en bied gerieflike toegang tot nabygeleë winkels en restaurante. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi
Dié eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hennie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Buitekant-straat 12, Reitz, 9810, Vrystaat
- Gaste dink Burro het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekant-straat 12, Reitz, 9810, Vrystaat