Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burrough Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mila B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfortable stay with good breakfast. This was a comfortable stay with a really delicious breakfast and the staff were lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek. Die verblyf was baie goed, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Delightful as always. This is my home away from home. My George happy place. I travel a lot for work, and this is my favorite place to stay - anywhere. The friendliness puts a smile on my face. The breakfast is sublime and always served with a smile. Thank you for a lovely stay, once again. See you soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
1 nag
4.6
Aug 2024

Lekker. Sindy is 'n wonderlike gasvrou, sy het my dadelik laat tuis voel. Die verblyf en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wena B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Heerlik geslaap. Die kamer was baie gerieflik en het aan my behoeftes voldoen. Die bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam en ontbyt was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen C
1 nag
5.0
Okt 2023

Ek het daar oornag. Die plekkie was netjies en skoon en het aan al my behoeftes voorsien. Die personeel is gasvry, behulpsaam en vriendelik. Die eenheid was luuks en keurig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonelle E
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Was a very pleasant stay, accommodation according to your needs. Very pleasant stay and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Cool Host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machiel M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Akkommodasie is baie netjies en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig is DSTV-kanale beperk en kon ek nie die rugby in die gemak van my eie kamer geniet nie. DSTV opgradeer na vol pakket.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna V
1 nag
5.0
Jul 2023

Was so vriendelik ontvang en wonderlike diens. Baie netjies, skoon en gerieflike verblyf. Sal enige tyd weer hier oorslaap. Pragtige, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Burrough Place Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhovenstraat 80, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a14c230ca08633f29d77776e898395302fe0bc8198505e79b6f6d32623ec1f1cdcd5f237a905db605eb521e058b3505979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 80 CJ Langehoven Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.952117622151 22.438652515411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang