Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burrough Place

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhovenstraat 80, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die skouspelagtige Tuinroete van Suid-Afrika, Burrough Place is 'n gastehuis wat op die hoofpad is wanneer jy George vanaf die Outeniquapas aan die N9-kant binnery. Geliefd onder al die sakereisigers, gholf-entoesiaste, fietsryers en toeriste is dit 'n pragtige, goed geleë tuiste weg van die huis. Ons is reg oorkant die gholfbaan en skaars 15 minute vanaf die lughawe per motorvoertuig.

En suite-kamers met plafonwaaier wat almal na 'n stoep lei, DStv in al die kamers en een selfsorg-eenheid met sy eie sitkamer en privaat balkon.

Burrough Place bied jou gratis WiFi tydens jou verblyf asook veilige veilige parkeerplek vir jou motorvoertuig.

Gaste is ook meer as welkom om in ons gemeenskaplike sitkamer te ontspan met 'n boek by die kaggel of buite onder die sonterras wat oor ons pragtige ruim tuin uitkyk.

Doendinge soos die gimnasium, restaurante, plaaslike strande, bakkerye en ander winkels is net 'n entjie se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 68 resensies vir Burrough Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Burrough Place Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • CJ Langenhovenstraat 80, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Burrough Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhovenstraat 80, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a14c230ca08633f29d77776e898395302fe0bc8198505e79b6f6d32623ec1f1cdcd5f237a905db605eb521e058b3505979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 80 CJ Langehoven Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.952117622151 22.438652515411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang