Busa House
Beskrywing
Daar is 4 kampeer-/karavaanstaanplekke wat elk 2 tot 6 gaste kan akkommodeer. Elke staanplek het 'n privaat ablusieblok met 'n kombuis en 'n badkamer. Daar is 3 badkamers met 'n stort. Die oorblywende badkamer het 'n bad en 'n stort. Verder het elke kampeerplek 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, ketel en yskas-vrieskas toegerus is. Daar is 2 kampeerplekke met 'n skadubedekking. Elke staanplek het 'n elektriese kragpunt en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplankamer met 'n tuin-uitsig bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is lugversorging, 'n lessenaar, stoel, TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplankamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n lessenaar, stoel, slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die aparte badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke wod voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n klein sitarea, TV en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n tafel, stoele en draagbare braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en ontbythoekie met stoele toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n TV en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 4 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke wod voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n klein sitarea, TV en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n tafel, stoele en draagbare braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en ontbythoekie met stoele toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank, TV en gratis WiFi. Daar is 'n privaat stoep met 'n tafel, stoele en draagbare braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgerstraat 82 B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang