Bush Bee Cabins
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Wade P - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful and simplicity is 100%.
Blessing M - Okt 2023
Algehele gradering
My stay was absolutely amazing!
Lashwarita M - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig.
Jacques D - Jan 2024
Algehele gradering
Ons kuiertjie was lekker en gesellig. Sou net graag WiFi wou gehad het vir werk.
Erika B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik stil en baie veilig.
Dalene J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en dis 'n baie oulike plek.
Driekie C - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies.
Jacque D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie prakties en sentraal geleë.
Zane M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en rustig.
Michelle T - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in veilige omgewing.
Tarryn F - Feb 2022
Algehele gradering
I really enjoyed staying over at Bush bee Cabins.
Rigard V - Jan 2022
Algehele gradering
Gesellig en rustig.
Lizelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker, goed geleë, mooi skoon!
Roelien C - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Miekie W - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvryheid soos net die platteland kan bied.
Anita O - Mei 2022
Algehele gradering
Everything you need for self-catering and a good stay.
Charmain P - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf, waarde vir geld!
Tersia K - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful home away from home.
Gunston M - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent.
Drikus S - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gebly. Vriendelike mense.
Ira B - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Isaac F - Sep 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker.
Nomsa M - Des 2021
Algehele gradering
Stay was so refreshing.
Kim T - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastic little spot for a weekend away.
Sharon M - Nov 2020
Algehele gradering
Great stay and value for money.
Tobie C - Feb 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Marcel B - Jan 2020
Algehele gradering
Alles was puik!!
Ncumisa Y - Jan 2020
Algehele gradering
Great stay. Thanks Nadia.
Tebogo L - Des 2020
Algehele gradering
Warm welcome we received
Alvira S - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik en toepaslik.
Melanie M - Nov 2019
Algehele gradering
Great place, great time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek, lekker tyd.
Bush Bee Cabin het ons verwagtinge oortref. Ons het heerlik gebly, die ligging was perfek. Dit is so rustig. Ons is net spyt dat ons nie nog 'n nag oorgebly het nie. Die uitleg was puik, skoon en helder en so goed toegerus. Nadia se gasvryheid was tops. Hierdie plek is ongelooflik. Ons sal beslis teruggaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tinyiko M - Sep 2019
Algehele gradering
We enjoyed the stay at Bush Bee Cabin.
Theo E - Des 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie. Vriendelike diens. Rustige atmosfeer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cycadstraat 95, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang