Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bush Bee Cabins

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Bush Bee Cabins
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wade P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade P

Peaceful and simplicity is 100%.

Neels was helpful and friendly. The place is very clean, tidy and fully equipped.

Blessing M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Blessing M

My stay was absolutely amazing!

Kind and welcoming hosts. They were always available when you needed them. The place is child-friendly, very clean, and quiet. The location is literally 5 minutes away from the nearest restaurant, supermarket, and pub. I give it a 10/10. Oh, and Bush Bee Cabins looks much better in person. The internet pictures don't do it justice.

Lashwarita M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lashwarita M

Rustig, skoon en veilig.

Netjies, veilig. Gasvryheid was uitstekend. Sal definitief aanbeveel en weer teruggaan.

Jacques D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Ons kuiertjie was lekker en gesellig. Sou net graag WiFi wou gehad het vir werk.

Baie goeie waarde vir geld. Rustige blyplekkie.

Erika B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika B

Heerlik stil en baie veilig.

Eienaars baie gaaf en gasvry en het alles wat ons nodig gehad het. Perfek vir 'n kort wegbreek.

Dalene J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J

Baie lekker gebly en dis 'n baie oulike plek.

Dankie, ons was lekker verras met die plekkie. Veilig gevoel en lekker privaat uit die dorp uit. Sal beslis weer daar kuier. Netjies, skoon en baie gerieflik.

Driekie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie C

Rustig, veilig, netjies.

Ons gasvrou en gasheer was baie behulpsaam in ons nood, en vriendelik. Mense wat omgee. Dankie vir julle.

Jacque D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque D

Baie prakties en sentraal geleë.

Lekker, mooi geleë, naby alle winkels en eetplekke.

Zane M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane M

Baie vriendelik, skoon en rustig.

Sien sterre.

Michelle T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Heerlike wegbreek in veilige omgewing.

Ons is vriendelik ontvang en die gasvryheid was voorwaar besonders. Plek is netjies en gerieflik. Voorwaar 'n plesier om te besoek.

Tarryn F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn F

I really enjoyed staying over at Bush bee Cabins.

The place is very clean. The owners are friendly and helpful. The owners are friendly and helpful. The place is very clean.

Rigard V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rigard V

Gesellig en rustig.

Hoofslaapkamer se matras is al bietjie uitgelê. Verder is dit 'n baie lekker eenheid!

Lizelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Baie lekker, goed geleë, mooi skoon!

Vriendelik ontvang. Alles wat jy sal benodig is in die huisie. Heerlik verras gewees met die bederfies in die yskas.

Roelien C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien C

Skoon, netjies en gemaklik.

Die eenheid is met baie sorg en liefde uitgerus en het alles wat moontlik nodig mag wees. Neels en Annette is fantastiese gashere en het toegesien dat ons alles het wat ons moontlik nodig mag kry. Slaapplek was baie gerieflik.

Miekie W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miekie W

Gasvryheid soos net die platteland kan bied.

Anette en haar man was baie vriendelik. Het selfs om verskoning gevra vir die loadshedding! Beter maniere as Eskom! Dit was mooi skoon en ons het ons verblyf geniet.

Anita O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

Everything you need for self-catering and a good stay.

The cabin is very neat and I was happy to see things like dishwashing liquid, broom, enough towels and blankets, even Doom! Enjoyed the stay.

Charmain P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain P

Ongelooflike verblyf, waarde vir geld!

Een van die beste verblyf en waarde vir geld. Netjies, skoon en goed uiteengesit en alles wat nodig is, is voorsien. Dit was 'n fees om daar te bly. Sal die verblyf definitief by ander aanbeveel.

Tersia K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K

Beautiful home away from home.

The cabin was lovely the hosts were helpful and lovely people. The surrounding area has so much to do and so many natural beauties.

Gunston M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gunston M

Excellent.

The place is close to town, water falls and next to main road.

Drikus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus S

Lekker gebly. Vriendelike mense.

Dankie vir die welkom-boodskap. Water en sjokolade was 'n aangename verrassing.

Ira B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ira B

Very pleasant.

The owners where great, the cabin was clean and very nice.

Isaac F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac F

Die kuier was baie lekker.

Ons het die stilte en gasvryheid waardeer. Ek sal defnitief kollegas en vriende daarna toe verwys.

Nomsa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomsa M

Stay was so refreshing.

The rooms are neat and clean kitchen with all cooking utensils. When you want calmness is the place to go.

Kim T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kim T

Fantastic little spot for a weekend away.

Booked both cabins for a weekend with family and friends. Lovely little spot for a weekend away. The cabins were clean and cosy. Will be back!

Sharon M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Great stay and value for money.

Amazing place and value for money. Nadia is a great host who lives in the house next door. I would suggest a small sign on the main road. This was home away from home and my family (kids) loved it more.

Tobie C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C

Home away from home.

Baie mooi natuurskoon en besienswaardighede.

Marcel B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel B

Alles was puik!!

Jy kan Bush Bee met die grootste gerustheid bespreek as jy in hierdie area is. Nadia het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak alles is gemaklik vir ons. Die cabin self het alles wat jy nodig het so jy kan net jouself en jou kos bring verder het hulle alles. Baie baie baie skoon en netjies! Wel gedaan aan die span by Bush Bee Cabin.

Ncumisa Y - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ncumisa Y

Great stay. Thanks Nadia.

Very well kept. Very clean bathroom.

Tebogo L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo L

Warm welcome we received

Bush bee cabins is home away from home, hospitality and cleanness of the place is amazing, really waii visit the place again.

Alvira S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvira S

Ongelooflik en toepaslik.

Een van die beste plekke ooit. Sal beslis wee hier kom bly. Skoon netjies en alles wat jy nodig het. Boek sommer my hele volgende vakansie daar.

Melanie M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Great place, great time.

Bush Bee Cabin exceeded our expectations. We had a wonderful stay, the location was perfect. It's so peaceful. Our only regret was that we did not stay one more night. The layout was great, clean and bright and so well equipped. Nadia's hospitality was top notch. This place is amazing. We would definitely be going back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek, lekker tyd.

Bush Bee Cabin het ons verwagtinge oortref. Ons het heerlik gebly, die ligging was perfek. Dit is so rustig. Ons is net spyt dat ons nie nog 'n nag oorgebly het nie. Die uitleg was puik, skoon en helder en so goed toegerus. Nadia se gasvryheid was tops. Hierdie plek is ongelooflik. Ons sal beslis teruggaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tinyiko M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinyiko M

We enjoyed the stay at Bush Bee Cabin.

Didn't face any problems while staying there. The lady was helpful and friendly.

Theo E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo E

Oulike plekkie. Vriendelike diens. Rustige atmosfeer.

Pragtige plekkie.

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 95, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e9d6d2f4f308e5150abddc301316c83d427501673b413cb0605521609bddb9560f3c22a349c0416df771b03e722cdbd96a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 95 Cycad Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.110996257359 30.774274931032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang