Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bush Bee Cabins

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wade P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Peaceful and simplicity is 100%. Neels was helpful and friendly. The place is very clean, tidy and fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blessing M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

My stay was absolutely amazing! Kind and welcoming hosts. They were always available when you needed them. The place is child-friendly, very clean, and quiet. The location is literally 5 minutes away from the nearest restaurant, supermarket, and pub. I give it a 10/10. Oh, and Bush Bee Cabins looks much better in person. The internet pictures don't do it justice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lashwarita M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Rustig, skoon en veilig. Netjies, veilig. Gasvryheid was uitstekend. Sal definitief aanbeveel en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Ons kuiertjie was lekker en gesellig. Sou net graag WiFi wou gehad het vir werk. Baie goeie waarde vir geld. Rustige blyplekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erika B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2023

Heerlik stil en baie veilig. Eienaars baie gaaf en gasvry en het alles wat ons nodig gehad het. Perfek vir 'n kort wegbreek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dalene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker gebly en dis 'n baie oulike plek. Dankie, ons was lekker verras met die plekkie. Veilig gevoel en lekker privaat uit die dorp uit. Sal beslis weer daar kuier. Netjies, skoon en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driekie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Rustig, veilig, netjies. Ons gasvrou en gasheer was baie behulpsaam in ons nood, en vriendelik. Mense wat omgee. Dankie vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacque D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie prakties en sentraal geleë. Lekker, mooi geleë, naby alle winkels en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zane M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Baie vriendelik, skoon en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Heerlike wegbreek in veilige omgewing. Ons is vriendelik ontvang en die gasvryheid was voorwaar besonders. Plek is netjies en gerieflik. Voorwaar 'n plesier om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 95, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e9d6d2f4f308e5150abddc301316c83d427501673b413cb0605521609bddb9560f3c22a349c0416df771b03e722cdbd96a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 95 Cycad Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.110996257359 30.774274931032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang