Bush Bee Cabins
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cycadstraat 95, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R790 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bush Bee Cabins bied 2 selfsorgverblyf-opsies in Sabie. Die dorp is in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude, aan die oewer van die Sabierivier in Mpumalanga geleë.
Die ruim Bush Bee-eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Aktiwiteite in die dorp sluit hengel, bergfietsry, perdry, rotsklim, voëlkyk, 4x4-roetes, vlotvaart, abseil en staproetes in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cycadstraat 95, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Bush Bee Cabins het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cycadstraat 95, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang