Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bush Dream

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Steve M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Really had fun. Very good but remember, a large number of people make noise and it's not nice for security to keep coming due to complaints. In the future, if there are a large number of people, give them a place where there are no neighbours that will complain. Otherwise, the place is brilliant. We really had fun. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bush Dream
You are welcome, Steve. We value you.

Ponalo Martin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

It was nice. It's a nice lodge and very clean. I would recommend it to other people who want to book it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bush Dream
Thank you Ponalo. We hope you visit again

Chantelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit was amazing. Kinders, grootmense en ou mense het dit baie geniet, baie dankie. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bush Dream
Dankie Chantelle. Ons hoop om julle weer te sien.

John E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Ons het dit geniet om so in die natuur te wees. Die olifante het vir ons kom ku. Baie lekker gebly, gerieflik met alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Bush Dream
Hoop julle kom weer spoedig kuier.

Marcio D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Relaxing and peaceful. A lot of animals around the house. Amazing place to stay, the elephants come close to the house and amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Bush Dream
Thank you. We hope to see you again.

Tippie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Baie lekker en rustig. Feit dat daar nie werkende DStv was nie is lekker, want dit het my van TV weggehou. Maak asb. net seker dat daar nie rodents in dak is voor mense inboek nie. Alle beddens was vol gras en rodent ontlasting wat uit grasdak geval het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Bush Dream
Dankie vir jou terugvoer Tippie. Ons is so jammer oor die DSTV. Ons is nooit in kennis gestel dat hy nie gekonnekteer was nie. Groot ekskuus. Daar is nie knaagdiere of muise nie. Wel eekhorinkies wat van tyd tot tyd kom inloer.

Marlene B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2023

Sal slegs kan aanbeveel indien die volgende verbeter sal word. Die eenheid kort ernstige aandag! Gordyne baie oud en uitgeleef. Die lugversorgers kort 'n diens, dit vries toe en die filters is ongelooflik vuil. Kampstoele kan maar vervang word net 1 van die 4 stoele was betroubaar om op te sit, en die eenheid huisves 6 gaste. Die hele eenheid kan doen met 'n deep clean. Die sitkamerstel se kussings in erg deurgesit en sit glad nie gemaklik. Die yskas was af toe ons daar aangekom het. Met die olifante wat aand besoek kom doen het was dit 'n groot belewenis.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Adrian C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Des 2023

Do not go there. What a filthy run down place. Dirty showers, dangerous electrical connections, leaking roof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Lynette
Bush Dream
Hi Adrian. I inspected the property with you in person and you met a staff member on site. We have hard water. The showers were not dirty, I showed you and we discussed this. It's a thatch roof and the odd gecko dropping is not unheard of when visiting a game reserve where 90% of the units are thatched. Maybe the game reserve experience is not an experience enjoyed by all.

Lynette B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2022

Die gasvrou is baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Kraakvars, skoon wit linne, en die mooiste sagste handdoeke. Lieflike plek in die bos met diere wat op die voorstoep kom kuier. Sal vir seker weer daar oorbly. Die eenheid het als wat jy nodig het. Absolute salf vir die siel. Nota: Die kussings van die 2 banke en stoele in die sitkamer stel kan vervang word. Dis al uitgesit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Bush Dream
Ons waardeer jou terugvoer Lynette. Kom kuier gerus weer.

Martie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Ons het heerlik gekuier! Stylvol ingerig. Gerieflik en naby swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bush Dream
Dankie Martie. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 236

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecad91b7840acdb266ebc99441d0dc7f7e7795518c6463a94165bc2cab890b3df52f6b744a08c539f89a7a78549cb0efdc93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.823180232268 28.061578966778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang