Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intaba Lodge

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kurtley T
1 nag
3.8
Jul 2022

It was awesome and its beautiful. It's a great place to be to take your family and friends out. Bush Getaways is the place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

C D
Kort verblyf
4.8
Des 2020

Asemrowende mooi berge omring jou, pragtige Axes Deer-bokke wei om jou! Die Plaashuis slaap 10 mense gerieflik, 2 badkamers een stort en bad, kombuis als toegerus, heerlike stoep met braai, klein swembad, staproetes, fietsry, pad bekombaar met enige voertuig. 2 dae verblyf was so lekker, stap, swem, skoon lug en pragtige takbokke, springbokke, skilpad gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole
Intaba Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek is baie bly dat julle ons wonderlike natuur en vryheid met ons kon deel. Hoop om binnekort weer van julle te hoor. Bly veilig en bly gesond. Vriendelike groete Patricia

Pieter B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2019

Asemrowende ligging, uitstekende waarde vir geld. Die ligging van hierdie selfsorgeenheid is werklik nie moontlik om te beskryf nie! Uitstekende waarde vir geld, totale eksklusiwiteit, ons het geen ander mense tydens ons besoek gesien nie! Baie ruim, vir meer as 12 persone plek, baie stap, bergfiets en 4x4-roetes! Waarskuwing aangaande toegangspad: slegs 'low range 4x4 with experienced driver' moet ernstig opgeneem word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2018

Ongelooflike ligging. Ons het as twee gesinne met jong kinders hier gebly. Die akkommodasie was baie goed met alles wat ons benodig het. Dit was 'n ongelooflike omgewing met die mooiste uitsigte en heeltemal weg van alles. Ons het Addo Olifantpark besoek en was naby genoeg (1 uur). Sal plek aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek na 'n meer bekostigbare opsie wat nog steeds alles en meer bied vir 'n wildreservaat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole
Intaba Lodge
Many thanks for taking the time to review our establishment, we greatly appreciate it. We hope you will come and visit us again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 8 150
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R 8 150
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R366, Inthaba Lodge Game Farm, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f9073b5b3e98418070749813977e6a61a03de8100c6038079ee91e9a48dc2175dfca9b7d38086b5faccb4b780fee219b115?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 150 per nag, vir 16 mense 4 5 1 5 R366 Inthaba Lodge Game Farm 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.355212 25.298188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang