Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Petunia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Very clean and convenient. Well situated. Walking distance to shops and the beach. Very friendly service. Neat and very clean rooms. Very fast WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie B
Kort verblyf
4.2
Des 2021

Gerieflik, eenvoudig, skoon en vriendelike eienaars. Die gaste langs ons het ongelukkig in hul eenheid gerook (ten spyte van 'Geen Rook' kennisgewing. Die deur tussen die twee eenhede was nie genoeg om die rook na ons eenheid te keer nie. Dit was onaangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armin
Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation
Hallo liewe Fanie, Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg. Die Rook in ons eenhede word streng verbode. Dit is 'n jammerte dat party Gaste nie ons reels nakom nie en ons vra dus hartlik onverskoning vir die ongerief wat dit vir julle veroorsaak het. Ons sal sorg dat die reels strenger toegepas word. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike Groete Anja

Thalitha D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2020

Gemaklik en skoon. Die verblyf was baie aangenaam. Ek sou net dalk die volgende aanbeveel. Die TV in sitkamer sit te hoog en is baie ongemaklik om te kyk. Die kanale was reg maar sal dalk net 'n sportkanaal (201 en 202) bysit. Die sitkamerstel sal ek ruil met die woonstel langsaan aangesien die stel te klein was vir 5 groot mense. Die 2de slaapkamer enkelbeddens se matrasse is uitgelê en sou ek vervang. Die hoofslaapkamer se skuifdeurwiele moet vervang word. Ek sal ingeboude kaste aanbeveel in die 2de slaapkamer aangesien die kaste onprakties was en is pakplek nodig veral as mens lank bly. Ek sou 'n aparte braaiplekkie inrig by die woonstel se ingang langs die ronde tafel (waar die plante tans is). Dit sou baie gemakliker wees om dan te braai, in plaas van om die algemene braai area te gebruik. Baie lief vir diere, maar laat slaap was nie moontlik nie. Ons het 21 dae daar gebly en dit was heerlik. Die ligging is perfek. Loopafstand van middedorp en naby strand. Parkering ook reg. Elke dag se bederf van plek wat skoon gemaak is is awesome! Vriendelikheid van personeel en hul behulpsaamheid met bietjie ekstras was ook awesome en baie dankie. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly en beveel dit aan vir enige persoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gabri V
1 nag
5.0
Jun 2019

Baie sentraal in Swakop, netjiese plek. Baie gerieflik, skoon en netjies. Naby al die lekker restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armin
Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation
Hi Gabri! Thank you very much for an excellent review! It was a pleasure having you here with us! Kind regards Manager

Michele A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Affordable and sufficient for a quick stop-over. Perfect for a one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2019

Baie lekker. Ons het aanvanklik nie n baie goeie kamer gekry nie, maar dit is vinnig reggestel en ons het die kuier baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ettiene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Baie rustig. Dit is 'n baie lekker plek gewees. Is net ongelukkig die Wi-Fi waarvoor ek betaal het glad nie gewerk het nie. Hulle moet beslis 'n nuwe TV in die kamer sit anders was dit baie lekker om daar te bly. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ilze V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2019

Naby aan alles. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Armin
Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation
Hi Ilze! Thank you very much for taking the time to leave a review, I am so happy you enjoyed your stay with us! Looking forward to your next visit! :) Kind regards Manager

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Apr 2019

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Dr Ulrike Menne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2018

Ons drie worshonde het dit saam met ons baie geniet. Die woonstel was gerieflik en die woongebied is baie stil in die nag. Alles, soos die see, die winkels en eetplekke kan per voet bereik word binne 2 tot 3 woonblokke ver.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armin
Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation
Goeie dag, Baie dankie vir julle review. Ons is so bly julle en julle pragtige honde het die geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendlike Groete, Nicolene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Armin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobias Hainyeko-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca703cb50cc025eefcf2b80f3863a765be652d1a37944136e7bf386c9aa3b87aac1402e5f0c266a6ded65d61848e550425d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Tobias Hainyeko Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.682400520068 14.525521695614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang