Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbaby

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Bushbaby
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hester S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Little Marloth.

Ons het heerlik gekuier. Baie rustig en stil.

Zelda J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J

Nice cosy place. Great place to relax.

Lovely place, enjoyed it very much.

Deon S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Rus, vrede en natuur soos ek nog nooit beleef het nie.

Bushbaby was beslis rus vir my siel gewees. Die nabye interaksie met al die diere tussen die huise was iets besonders. Ek maak nog ontbyt en kyk toe om, toe is die hele sitkamer vol baba vlakvarkies wat rondsnuffel en vra vir boskos of wortels. Wat 'n belewenis! Ons gesin sien Bushbaby sommer vinnig weer.

Jenny V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Rustige wegbreek.

Heerlike plek vir 'n rustige naweek wegbreek. Alles wat jy benodig. Sal verseker aanbeveel. Die bokke en vlakvarke wat vrylik om jou rondloop maak dit absoluut die moeite werd. Plek is bietjie weggesteek van die pad, dus sal ons aanraai om daglig daar aan te kom. Die boma is wel nie meer daar nie.

Nicole L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L

Excellent relaxation.

Very relaxing, peaceful. We loved the animals that visited us.

Minyon J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minyon J

Lovely stay in the bush.

Rustic bush vibes with amazing animal encounters. We all thoroughly enjoyed the different animals coming to visit and the accommodation itself is lovely to explore and still feels very wild (even though the animals are quite tame). It is small and the upstairs room is not very private, but for the price it is excellent value for money. We enjoyed the authentic feel of the rock walls and thatch and had pretty much everything we needed. All we missed was a cupboard in the kitchen to pack our groceries into, and maybe a map of the trails. Would stay again for sure.

Fred O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred O

Baie lekker.

Dankie, baie lekker plek.

Alex C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex C

Absolutely amazing, loved every minute.

Great value for money. Animals come right up to the unit. Peaceful and quiet and all round what a lovely place to go away to.

Cherise B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise B

Vreeslik baie geniet.

Ons het die tydjie by Bushbaby baie geniet.

Lezandra S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandra S

Baie lekker gekuier en baie mooi plekkie.

Stil en rustig, en vir seker die moeite werd. Ons sal weer kom kuier.

Catie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catie L

Bosverblyf in 'n paradys.

Dit was 'n heerlike vakansie vandat ons daar gekom het. Die diere loop so deur die huisies dat jy sommer voel as of jy deel is van die natuur. Die verblyf was baie gemakkel en mooi binne en die beddens was hemels die plek was mooi skoon toe ons daar kom. Lekker gebraai. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Louise G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise G

Sielkos en lekker rus.

Het dit baie geniet. Vollop wilde diere wat kom inloer. Bedens gerieflik. Kon lekker rus.

Martie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S

Rustig.

Pragtige familieplek. Rustig. Die diere wat mak is en kort kort kom groet, is 'n bonus punt. Alles wat ons nodig het, was in die huis. En die beddens slaap baie lekker. Dis altyd 'n plus punt.

Rochelle T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle T

Very neat and beautiful, the trees around the house made it cooler and feel like bushveld.

We did not make use of the facilities at Leeupoort. We felt very safe in Leeupoort. It was the 2nd time we went to Leeupoort and we love this place.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vingerpol 434, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91909940b32ab85eb4ed8f539b9fe03e038cc3f40205de22969341981e3af81ba32810f45b0bfcfa10a7c0b4548f3635d5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 434 Vingerpol Leeupoort Vakansie Dorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9213569408 27.643845069498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang