Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbaby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Hester S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Little Marloth. Ons het heerlik gekuier. Baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Nice cosy place. Great place to relax. Lovely place, enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rus, vrede en natuur soos ek nog nooit beleef het nie. Bushbaby was beslis rus vir my siel gewees. Die nabye interaksie met al die diere tussen die huise was iets besonders. Ek maak nog ontbyt en kyk toe om, toe is die hele sitkamer vol baba vlakvarkies wat rondsnuffel en vra vir boskos of wortels. Wat 'n belewenis! Ons gesin sien Bushbaby sommer vinnig weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Rustige wegbreek. Heerlike plek vir 'n rustige naweek wegbreek. Alles wat jy benodig. Sal verseker aanbeveel. Die bokke en vlakvarke wat vrylik om jou rondloop maak dit absoluut die moeite werd. Plek is bietjie weggesteek van die pad, dus sal ons aanraai om daglig daar aan te kom. Die boma is wel nie meer daar nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Excellent relaxation. Very relaxing, peaceful. We loved the animals that visited us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minyon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Lovely stay in the bush. Rustic bush vibes with amazing animal encounters. We all thoroughly enjoyed the different animals coming to visit and the accommodation itself is lovely to explore and still feels very wild (even though the animals are quite tame). It is small and the upstairs room is not very private, but for the price it is excellent value for money. We enjoyed the authentic feel of the rock walls and thatch and had pretty much everything we needed. All we missed was a cupboard in the kitchen to pack our groceries into, and maybe a map of the trails. Would stay again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred O
Lang verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Baie lekker. Dankie, baie lekker plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alex C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Absolutely amazing, loved every minute. Great value for money. Animals come right up to the unit. Peaceful and quiet and all round what a lovely place to go away to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Vreeslik baie geniet. Ons het die tydjie by Bushbaby baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezandra S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Baie lekker gekuier en baie mooi plekkie. Stil en rustig, en vir seker die moeite werd. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vingerpol 434, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91909940b32ab85eb4ed8f539b9fe03e038cc3f40205de22969341981e3af81ba32810f45b0bfcfa10a7c0b4548f3635d5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 434 Vingerpol Leeupoort Vakansie Dorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9213569408 27.643845069498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang