Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbaby Eden

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Leon C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Puik verblyf en bekostigbaar. Dit was ons 4de keer wat ons hier gebly het. Nog altyd puik diens en goed geleë. Baie diere het kom kuier dag en nag. Sal vir seker aanbeveel. Huis het letterlik alles wat 'n gesin benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Bushbaby Eden
Baie dankie Leon, dis altyd lekker om julle by ons plek te verwelkom, ons sien julle hopelik gou weer!

Michele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Relaxing. We had a lovely time and had loads of game visiting us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Bushbaby Eden
Hi Michele, so glad you had a relaxing time. Hope to welcome you back soon!

Johnny F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Dit was lekker rustig en lekker. Lekker rustig en genoeg spasie. Skoon en netjies, deure kort net 'n meskietnet, dan sal die goggas jou nie pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marianna
Bushbaby Eden
Dankie vir jou voorstel, ons sal beslis kyk na die moontlikheid van muskietnette!

Bert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Uitstekend en wonderlik. More, het baie lekker gekuier by die huis stoep en baie diere gevoer en gesien om die huis, alhoewel die weer die eerste dag nie lekker was nie. Huis binne kort bietjie aandag, die eiland in die kombuis is los en beweeg rond as jy daarop werk. Die stort in die een kamer kort 'n beter deur, is oop en as jy dit gebruik, is die vloer nat en baie glad; iemand gaan val en seergemaak word. Die tweede kamer se stort het net 'n gordyn en daar is 'n baie skerp hoek tussen die bad en stort wat beserings uitlok as die vloer nat is; dalk sal beter en groter badkamer matte help.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marianna
Bushbaby Eden
Dankie vir jou terugvoer, ons sal verseker groter matte insit vir almal se gerief!

Jenny N
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Gemaklik en heerlike stoep. Jammer dat die een stort nie deure het nie. Lekker gebly ten spyte van natte vloere.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroelaweg 558, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00769d3d2d9d7f900989edf776ac68d9313ddc32183eb2412c22c3db4d547be3070713a5ce79982c168cba2d07d975d5a939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 558 Maroela Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3692371 31.7609742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang