Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbaby Haven

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Amukela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Bushbaby Haven
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gerrie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie C

Baie lekker.

Ek en my vrou het baie lekker gebly. Ek sal dit baie sterk aanbeveel.

Martine K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine K

Dit was baie lekker. Sal weer daar bly.

Die woning is goed geleë en naby aan die uitgang vir mense wat wildtuin toe wil ry. Dit ontbreek wel braaigeriewe, maar het 'n klein kombuisie as jy gou iets aanmekaar wil slaan vir ete. Dit is naby aan eetplekke en 'n swemplek vir kinders. Die sekuriteit is baie behulpsaam met die optel en afgee van sleutels, asook met inligting oor Marloth Park.

Bushbaby Haven se terugvoer

Hello Martine.

Baie dankie vir die review. ons is bly dat julle dit geniet om by ons plakkie te bly. Dankie vir die awesome review en ons kannie wag om julle weer te host.

Sien julle gou weer
Marloth Havens

Bushbaby Haven
Pc P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc P

Oornagstop op pad na KNP.

Reëlings duidelik uitgelê en alles het afgeloop soos gereël. Huisie toegerus vir twee. Hou ingedagte dat toegang tot huisie is via 'n kort stel trappe. Mag problematies wees vir sommige mense en rystoel toegang. Groep vlakvarke wat onder huis slaap is 'n bonus.

Rusty N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rusty N

Was aangenaam.

Kan iets doen oor die voordeur. Sekerlik is vullisverwydering die eienaar se verantwoordelikheid.

Herman H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Herman H

Swak.

Sien sterre.

Mark M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark M

Was neat and nice.

Only problem was the fridge doesn't make cold.

Karlien K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karlien K

Maklike toegang tot die Wildtuin, maar gemiddeld tot onder-gemiddelde akkommodasie.

Die lakens en handdoeke is papier dun. Ek het gevra vir 'n ekstra enkelbed, dit was nie daar nie. Bushbaby benodig aandag. Dit is nie goeie waarde vir geld nie.

Carmen M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen M

Oorspronklike huisie wat opknapping nodig het.

Huisie is baie oorspronklik en uniek, maar gee meer die gevoel asof jy in iemand anders se huis slaap - dit het nie 'n gastehuis-gevoel nie. Kaste is onnet binne en die hele eenheid het opknapping nodig. Watertemperatuur is moeilik om te reguleer. Ek sal ook nuwe beddegoed aanbeveel.

Rene J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J

Dit was asemrowend, ons het besluit om 'n huis daar te koop.

Dit is die vriendelikste plek waar ons nog vakansie gehou het, en die diere het ons harte gesteel soos ek gesê het ons is besig om huis daar te soek om te koop.

Anna K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K

Wonderlik, rustig. Lafenis vir die siel.

Dit is fantasties om op jou stoep te sit. Die diere kom daar verbygestap en saans kom die nagapies kuier. Wonderlik.

Loraine D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine D

Dit was rustig en stil en het gereeld SMS'e gekry, tot oor skoonmaakdiens, kan oor niks kla nie.

Sal dit aanbeveel en sal regtig weer wil gaan vir 'n wegbreek-naweek.

Peter P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P

Wonderful place to stay.

We had a wonderful 2 weeks' stay. The owner, Brent, was very helpful in replying to any questions we had. It is a nice location and we heard all the animal sounds from the Kruger Park: lions, hippos, fish eagles and hyena calls.

Helgard H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Helgard H

Bushbaby Haven nie wat ons verwag het nie!

Die eenheid kort baie aandag en opknapping. Dit het gereën toe ons een nag daar oorgebly het op pad na Kruger Wildtuin. Grasdak lek in sitkamer / woonarea en ook op stoep. Kombuiskas deur het in twee geval toe my vrou dit oopmaak. Trappe baie oorspronklik maar gevaarlik wanneer nat. Eetgerei / borde ens. nie na wense nie. Opvou kampstoele stukkend en reeds lankal by hul leeftyd verby. Stoele in leefarea baie onprakties! Veiligheid beslis nie op standaard nie. Daar was heelnag van vroegaand af 'n krag onderbreking en alarmstelsel se battery gou-gou pap en alarm dus van geen nut. Moet vervang word. Jammer maar ek kan nie Bushbaby Haven aanbeveel nie.

Carike M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike M

Rustig.

Rustige area en diere volop!

Adele G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele G

Die verblyf is klein, maar lekker. Dis knus en die perfekte blyplekkie vir 'n paartjie. Dis ver van geraas, maar steeds naby genoeg om 'n vinnige draai by die winkel te maak.

Met aankoms het ons bietjie gesukkel met 'n gebreekte sleutel en dit was so bietjie frustrerend dat ons nie kon inboek die eerste dag nie, maar die eienaar het ons gebruik van die huis langsaan gegee. Andersins was die verblyf heerlik. Wens ons kon langer bly. Ons sal beslis teruggaan.

Thinus J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus J

Baie lekker.

Was baie lekker daar, kon die leeus hoor brul een aand.

Tone M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tone M

Lekker wegbreek.

Alles wat mens nodig het vir 'n kort wegbreek. Goeie kommunikasie van die eienaar. Die diere kom kuier terwyl mens braai en die nagapies ook. Ons was gelukkig om olifante en leeus teen die draad te kry. Ons kon die heel nag die leeus hoor brul.

Beatrice S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice S

Baie lekker. Jammerte vir waterprobleem. Maar verder baie lekker.

Baie lekker plek, sal vir seker weer gaan.

Jessica L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L

Fantasties.

Fantastiese diens vanaf die bespreking tot die teruggee van die sleutel.

Divan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Beautiful.

A peaceful place to relax and enjoy.

Francois M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Dit was privaat, net die bosse voor die dek is te dig.

Sal weer gebruik maak van die akkommodasie.

Hannes M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M

Baie gerieflik met alles wat nodig is.

Sien sterre.

Ian M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Heerlike blyplek, ideaal vir 'n egpaar.

Ons het die drie nagte terdeë geniet. Die nagapies het elke aand kom kuier. Die houthuisie op pale was alles wat ons kon vra. Sterk aanbeveel!

Bushbaby Haven se terugvoer

Baie dankie vir 'n goeie resensie. Ons is lief vir die feit dat jy dit soveel geniet het. Dit is regtig 'n spesiale plek. Veral wanneer die Bushbabies besoek.

Bushbaby Haven
Chantell T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell T

Dit was absoluut fantasties gewees, was net ek en my man, regte getaway plekkie!

Ons het 'n wonderlike plekkie ontdek by Bushbaby Haven, dis rustig, skoon en ideaal vir ' n naweekwegbreek as jy van die stad af wil wegkom. Daar is alles wat jy nodig het in die kombuis, badkamer en het tot bordspeletjies gekry saam speelkaarte op die koffietafel. Die nagapies sorg vir goeie vermaak, onthou net die piesang, hulle lief dit baie! Dankie vir 'n lekker plekkie, koffie op die patio is net wat so naweek nodig het!

Bushbaby Haven se terugvoer

Ons is so bly dat u geniet van u romantiese en ontspannende tyd by Bushbaby Haven. Die nagapies is 'n regte verrassing. 'n Glas wyn in die aand op die stoep en 'n beker koffie in die oggend is net wat die dokter bestel het.

Bushbaby Haven
Ernst K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst K

Rustig.

Was ongelooflik lekker om net te ontspan en na die nagapies te kyk hoe hulle jou piesangs kom eet.

Lodewyk V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lodewyk V

Ongelooflik.

Lekker hoog tussen die bome, baie bokke, varke en bush babies draai en kuier. Plekkie is mooi en net reg vir 2 mense wat weer die liefde wil vind of aanspoor.

Bushbaby Haven se terugvoer

Afternoon Lodewyk,
Thank you for the great review.
We hope you rekindled the love, and we can't wait to welcome you back again. Bush regards, Marloth Havens.

Bushbaby Haven
Jan B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Vreedsaam en rustig.

Dis 'n vreedsame, rustige plek. Die nagapies op die stoep in die aand is baie oulik. 'n Mens sien 'n verskeidenheid soorte bokke as jy voer uitsit wat by supermark te koop is. Sal weer soontoe wil gaan.

Bushbaby Haven se terugvoer

Afternoon Jan, thank you for the great review. We are so happy that the Bushbabies paid a visit. We are looking forward to welcoming you back for another peaceful break away in the bush. Bush regards, Marloth Havens.

Bushbaby Haven
Mark B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B

We had a wonderful time. Great place for a couple.

We enjoyed Bushbaby Haven very much. We were entertained by the bush babies each night and with Zebra, Kudu, Bushbuck and so the list goes on. We would go again.

Kokkie D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kokkie D

Vol kakkerlakke.

Geen braaier, geen mikrogolf. Kan nie stort nie, dis swak ingestel, indien koue water oopgemaak word, trek warm water vlam dood. Kakkerlakke is orals, hardloop oor bed ook.

Bushbaby Haven se terugvoer

Goeie dag

Dankie vir jou resensie.

Ons adverteer egter nie 'n braaier nie, alhoewel die mikrogolf wat geadverteer is, was verkeerd en ons het dit nou reggestel. Ons vra om verskoning daarvoor, ons is besig om te kyk na die opsie om 'n mikrogolf in Bushbaby te plaas.
Ons het in November 2017 die gas geyser vervang vir 'n veel groter gas geyser vir die huisie, om te verseker dat daar geen probleme met warm water was nie. Daar is 'n moontlikheid dat die instelling weer gedoen moet word, en ek sal seker maak dit word so gou moontlik gedoen.
Ek is baie bekommerd oor die kakkerlak probleem. Ek was daar, 'n week voor jy daar gebly het en ek het in die huis gebly, sonder kakkerlakke. Daarbenewens het die huishulp van Marloth Haven die oggend skoongemaak voordat jy aangekom het. Dit gaan dus regtig my om. Ons het 'n dame op die terrein en ek sal haar vra om te gaan kyk na die kakkerlak aas wat opgerig is. Ek weet kakkerlakke kan baie vinnig manifesteer en ek vra om verskoning vir u blootstelling aan daardie probleem.

As ons hierdie probleme uitgesorteer het, laat weet my asseblief wanneer u terug wil gaan na die area, en ons kan probeer om 'n voordeel vir u probleme te organiseer.

Vriendelike groete
Marloth Havens

Bushbaby Haven
Vanaf R825
R825 R536
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
R825 R536
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrastraat 3488, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHXmDjqOZYn4wJPUQbmghkgAKfGW7IhFZKuQG0ZXPIOaCLa2VGD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R536 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 3488 Zebra Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.342299392733 31.80399405159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang