Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbaby Haven

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gerrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker. Ek en my vrou het baie lekker gebly. Ek sal dit baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was baie lekker. Sal weer daar bly. Die woning is goed geleë en naby aan die uitgang vir mense wat wildtuin toe wil ry. Dit ontbreek wel braaigeriewe, maar het 'n klein kombuisie as jy gou iets aanmekaar wil slaan vir ete. Dit is naby aan eetplekke en 'n swemplek vir kinders. Die sekuriteit is baie behulpsaam met die optel en afgee van sleutels, asook met inligting oor Marloth Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amukela
Bushbaby Haven
Hello Martine. Baie dankie vir die review. ons is bly dat julle dit geniet om by ons plakkie te bly. Dankie vir die awesome review en ons kannie wag om julle weer te host. Sien julle gou weer Marloth Havens

Pc P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Oornagstop op pad na KNP. Reëlings duidelik uitgelê en alles het afgeloop soos gereël. Huisie toegerus vir twee. Hou ingedagte dat toegang tot huisie is via 'n kort stel trappe. Mag problematies wees vir sommige mense en rystoel toegang. Groep vlakvarke wat onder huis slaap is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rusty N
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Was aangenaam. Kan iets doen oor die voordeur. Sekerlik is vullisverwydering die eienaar se verantwoordelikheid.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Swak. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Mark M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Was neat and nice. Only problem was the fridge doesn't make cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karlien K
Kort verblyf
3.8
Apr 2022

Maklike toegang tot die Wildtuin, maar gemiddeld tot onder-gemiddelde akkommodasie. Die lakens en handdoeke is papier dun. Ek het gevra vir 'n ekstra enkelbed, dit was nie daar nie. Bushbaby benodig aandag. Dit is nie goeie waarde vir geld nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carmen M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2022

Oorspronklike huisie wat opknapping nodig het. Huisie is baie oorspronklik en uniek, maar gee meer die gevoel asof jy in iemand anders se huis slaap - dit het nie 'n gastehuis-gevoel nie. Kaste is onnet binne en die hele eenheid het opknapping nodig. Watertemperatuur is moeilik om te reguleer. Ek sal ook nuwe beddegoed aanbeveel.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Dit was asemrowend, ons het besluit om 'n huis daar te koop. Dit is die vriendelikste plek waar ons nog vakansie gehou het, en die diere het ons harte gesteel soos ek gesê het ons is besig om huis daar te soek om te koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna K
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Wonderlik, rustig. Lafenis vir die siel. Dit is fantasties om op jou stoep te sit. Die diere kom daar verbygestap en saans kom die nagapies kuier. Wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Amukela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R825
R 825 R 537
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
R 825 R 537
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrastraat 3488, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHXmDjqOZYn4wJPUQbmghkgAKfGW7IhFZKuQG0ZXPIOaCLa2VGD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R536 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 3488 Zebra Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.342299392733 31.80399405159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang