Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbaby Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, netjies, skoon. Fantastiese plek, skoon en netjies. Ek sal beslis weer gaan en ek sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Baie dankie vir julle kuiertjie. So bly julle het dit geniet. Ons waardeer jou positiewe terugvoer opreg. Tot volgende keer. Hannes, Elmarie en die Bushbabies

Jan & Trechia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig - Skoon, netjies, aangenaam - Loop afstand vanaf uitkykpunt. Baie aangename tyd gewees. Baie skoon en netjies. Mooi natuur, lekker rustig met heelwat diere wat kom besoek. Sal vir seker weer daar gaan bly. Elke dag word dit skoongemaak en die dame wat skoonmaak is altyd vriendelik, stiptelik en haar werk is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig, netjies en skoon. Voel veilig en huis het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Goeie more Anelie. Baie dankie vir julle besoek en hierdie 5 ster resensie. Ons is so bly julle het dit geniet en waardeer die terugvoer opreg. Thanks for your visit and this 5 star review. We really appreciate it. So glad you enjoyed your stay. Groete/ Kind regards. Bushbaby Team

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Fantasties lekker gekuier. Pragtige plek, skoon netjies, nagapies te cute.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Goeie more Karen, Baie dankie vir julle besoek en hierdie 5 ster resensie. Ons is so bly julle het dit geniet en waardeer die terugvoer opreg. Thanks for your visit and this 5 star review. We really appreciate it. So glad you enjoyed your stay. Groete/ Kind regards. Bushbaby Team

Mart S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Heerlik rustig. Twee goed was ietwat problematies: 1. Die slotte aan die glasdeur is onprakties vir 'n pensionaris. Ek kon nie self die boonste en onderste een oop/toesluit nie. 2. Die ligte binnekant is baie dof en sterker ligte sal waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Goeie more Mart, Baie dankie vir julle besoek en hierdie 5 ster resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons waardeer ook die positiewe aanbevelings en gaan beslis werk maar daarva, Thanks for your visit and this 5 star review. We rally appreciate it. Thanks also for the constructive suggestions. We will give attention to it. Groete/ Kind regards. Bushbaby Team

Ina E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ons het heerlik gerus en kinders het dit geniet om die bokkies te voer. Ons het dit baie geniet. Die eienaar het net gesukkel om vir ons te reël vir WiFi maar dit was die laaste dag reg. Ons tevrede met sy diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Goeie more Ina, baie dankie vir julle besoek en hierdie 5 ster resensie. Ons waardeer dit opreg. Dankie dat julle gewag het vir die diensverskaffer om die Wi-Fi te herstel. Ek is bly hulle kon dit oor 'n langnaweek uitsorteer. Groete, Bushbaby Team.

Chris N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Diere baie lief vir hierdie plek. Die diere wat daagliks hierdie plek besoek is duiker, koedoe, vlakvark, ribbok, rooibok, apies, uil en natuurlik die nagapies. Die diens is baie vriendelik en hulpvaardig soos almal reeds genoem het. Ons sal graag weer wil besoek as ons kansie het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Baie dankie vir julle besoek en hierdie pragtige gradering. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom by Bushbaby Lodge.

Greg H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2021

Love Bushbaby Lodge! What a beautiful little slice of paradise! The accommodation is clean and comfortable with all the amenities that you would ever need for a relaxed and pleasant breakaway. The inside and outside of the property is spotless clean, neat and tidy, with extra effort and TLC to the garden area which is tropical and very pretty. The front cleared area is also ideal for the visiting animals to gather and have a relaxed snooze in the shade after enjoying a handful of pellets and water. Winston, the caretaker, is a very pleasant and efficient chap making sure the fireplaces are cleaned and tidy before you even get up for breakfast in the morning. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Thanks for your visit and this lovely review. We really appreciate it. Love from all of us and the bushbabies

Riaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Wonderlike plek. Die plek is skoon en netjies en word baie goed onderhou. Sal dit beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Baie dankie vir julle besoek en hierdie mooi resensie Riaan. Ons is bly dat julle lekker gekuier het en sien uit na julle volgende besoek. Die nagapies.

Marinda S
Kort verblyf
4.4
Sep 2021

Was amazing! Will be back and will stay a little longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannes
Bushbaby Lodge
Hi Marinda, Thanks again for your visit and for this review. We are so glad you enjoyed your stay and cannot wait for your next visit. Hannes and the Bushbaby Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R835
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R835
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2472, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABMXmqgCtTyPESPWTojuaAu9EJ0Hbnye1XX84THhGQQ0CTiAtnl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R835 per nag (plek vir 3) 21 5 1 5 Swartwitpens Road 2472 Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.340268682651 31.786000728607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang