Bushbaby Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 53
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Marius E - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie.
So bly julle het dit geniet.
Ons waardeer jou positiewe terugvoer opreg.
Tot volgende keer.
Hannes, Elmarie en die Bushbabies
Jan & Trechia A - Des 2023
Algehele gradering
Rustig - Skoon, netjies, aangenaam - Loop afstand vanaf uitkykpunt.
Annelie T - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Goeie more Anelie.
Baie dankie vir julle besoek en hierdie 5 ster resensie. Ons is so bly julle het dit geniet en waardeer die terugvoer opreg.
Thanks for your visit and this 5 star review. We really appreciate it. So glad you enjoyed your stay.
Groete/ Kind regards.
Bushbaby Team
Karen V - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties lekker gekuier.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Goeie more Karen,
Baie dankie vir julle besoek en hierdie 5 ster resensie. Ons is so bly julle het dit geniet en waardeer die terugvoer opreg.
Thanks for your visit and this 5 star review. We really appreciate it. So glad you enjoyed your stay.
Groete/ Kind regards. Bushbaby Team
Mart S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Goeie more Mart,
Baie dankie vir julle besoek en hierdie 5 ster resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons waardeer ook die positiewe aanbevelings en gaan beslis werk maar daarva,
Thanks for your visit and this 5 star review. We rally appreciate it.
Thanks also for the constructive suggestions.
We will give attention to it.
Groete/ Kind regards.
Bushbaby Team
Ina E - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus en kinders het dit geniet om die bokkies te voer.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Goeie more Ina, baie dankie vir julle besoek en hierdie 5 ster resensie. Ons waardeer dit opreg.
Dankie dat julle gewag het vir die diensverskaffer om die Wi-Fi te herstel. Ek is bly hulle kon dit oor 'n langnaweek uitsorteer.
Groete, Bushbaby Team.
Chris N - Jun 2021
Algehele gradering
Diere baie lief vir hierdie plek.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en hierdie pragtige gradering.
Ons waardeer dit opreg.
Julle is altyd welkom by Bushbaby Lodge.
Greg H - Feb 2021
Algehele gradering
Love Bushbaby Lodge!
Lees meerBushbaby Lodge se terugvoer
Thanks for your visit and this lovely review. We really appreciate it.
Love from all of us and the bushbabies
Riaan B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en hierdie mooi resensie Riaan.
Ons is bly dat julle lekker gekuier het en sien uit na julle volgende besoek.
Die nagapies.
Marinda S - Sep 2021
Algehele gradering
Was amazing!
Bushbaby Lodge se terugvoer
Hi Marinda,
Thanks again for your visit and for this review.
We are so glad you enjoyed your stay and cannot wait for your next visit.
Hannes and the Bushbaby Team
Johann V - Sep 2020
Algehele gradering
Wat 'n plek! Perfek geleë vir wild kyk in Marloth Park. Sit op die stoep en die diere kom verby.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Goeie middag.
Baie dankie vir die pragtige boodskap, dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste Bushbaby net so geniet.
Nes jy se die nag geluide is wonders en die nagapies wat kom kuier is to oulik.
Ons hoop om beslis meer gereeld Bushbaby met julle te deel.
Veilig bly en hoop om weer van julle te hoor.
Groete die Bushbabies
Astrid V - Nov 2019
Algehele gradering
Love the Bushbaby lodge!
Bushbaby Lodge se terugvoer
Dear Astrid,
Thank you for your visit and this mush appreciated review.
We are so fortunate to host clients like you that appreciate nature and wildlife.
We hope to see you again SOON!
Have a lovely day.
Hannes, Elmarie and the Bushbabies.
Maryna B - Des 2017
Algehele gradering
Jammer om dit te sê maar dit was nie wat ons verwag het nie.
Lees meerBushbaby Lodge se terugvoer
Hi Maryna,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons kry baie keer mense wat albei eenhede saam bespreek - dit is sekerlik ideaal.
Hoop julle kan volgende keer so 'n spannetjie opmaak. Jammer as die ander besoekers julle dalk gesteur het.
Baie voorspoedige nuwe jaar vir julle!
Groete,
Hannes
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Mariaan L - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties gewees! Sal verseker weer daar gaan bly!
Bushbaby Lodge se terugvoer
Hi Mariaan,
Baie dankie vir julle besoek aan Bushbaby.
So bly julle het julle besoek geniet.
Ons waardeer julle gradering opreg.
Lekker gereën die afgelope paar weke en die veld lyk sommer stukke beter. Baie dankbaar daaroor.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Die Bushbabies
Elmar N - Sep 2016
Algehele gradering
Welkome stilte en pragtige wegkomplek van die stad af.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Goeie more Elmarie.
Baie dankie vir jou terugvoer - ons waardeer dit opreg!
Die Bushbabies
Mike K - Jul 2013
Algehele gradering
Baie lekker sentraal in Marloth en vir die wildtuin.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Goeie more Mike,
Ons waardeer jou terugvoer opreg.
Die nagapies!
Anton K - Jul 2013
Algehele gradering
Lekker gekuier
Bushbaby Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Anton. Ons waardeer dit.
Die nagapies
Carel E - Aug 2013
Algehele gradering
Was baie lekker ...
Bushbaby Lodge se terugvoer
Baie dankie Carel, ons waardeer jou terugvoer opreg!
Annelie G - Aug 2013
Algehele gradering
Gerieflik en goed in gerig vir twee persone.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Goeie more Annelie,
Baie dankie vir julle besoek - ons waardeer dit.
Jammer om te verneem dat daar nie skoonmaak middels en afdroog doeke was tydens julle besoek nie.
Ek is nie seker wat gebeur het nie, maar on het 'n bediende wat daagliks veronderstel is om in te kom en die eenhede te diens en skottelgoed te was.
Dit lyk vir my of sy dalk nie tydens julle besoek opgedaag het nie.
Baie jammer daaroor.
Geniet die dag.
Hannes
Victor F - Nov 2012
Algehele gradering
Fantastic place to relax and enjoy nature.
Bushbaby Lodge se terugvoer
Thanks for your review, Victor, it's appreciated.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpensweg 2472, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang