Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbaby River Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Linda J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Pleasant, friendly and helpful staff. Beautiful surroundings, amazing location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kim
Bushbaby River Lodge
Thank you for your kind words. We appreciate you taking the time to review your stay at Bushbaby River Lodge and we hope to welcome you back in the near future.

Nidia E
Kort verblyf
4.8
Aug 2021

Besonderse Bosveld bederf. Vriendelike diens. Pragtige plek. Heerlike ontbyt. Die definisie van ontspanning en asem skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kim
Bushbaby River Lodge
Thank you for your wonderful review, it was a pleasure hosting you and we hope to welcome you again soon!

Marie M
1 nag
4.0
Aug 2021

Skoon en netjies. Bit awkward with a massage parlour in our view (stoep) from the only entrance to the room. Both us and the clients.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kim
Bushbaby River Lodge
Dear Marie, Thank you for your review. I am sorry to hear you felt uncomfortable with the massage area in our garden. Our open-air massage area is closed off with curtains to give full privacy and won’t really block any views from gardens.

Miyelani C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

The best and affordable. I am sure booking there again. The dinner option could work better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kim
Bushbaby River Lodge
Thank you so much for your wonderful review. It was an absolute pleasure having you as our guests and I am happy to read you enjoyed your stay with us.

Henna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Eksklusief, uitsonderlike bestuur en super skoon Ons kan enige een aanbeveel om by Yvette en haar personeel te gaan ontspan in die pragtige omgewing en top akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kim
Bushbaby River Lodge
Thank you so much for your wonderful review! It was an absolute pleasure having you as our guests and I am happy to read you enjoyed your stay with us.

Heneline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Baie lekker en rustig. Daar was wel ander gaste wat gemaak het of net hulle betaal om daar te bly, maar die span het dit goed hanteer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kim
Bushbaby River Lodge
Thank you so much for your wonderful review, It was such a pleasure having you as our guests. We pride ourselves on the peace and quiet and were so disappointed with the other guests not respecting that the first night and thank you so much for understanding the predicament. We hope to welcome you back again!

Ezoné M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Amazing stay! Friendly staff. Very neat and great service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kim
Bushbaby River Lodge
Thank you so much for your wonderful review and we hope to welcome you back some day!

Fran V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2019

Die eienares se aandag aan elke klein detail was vir ons 'n baie positiewe ondervinding en daarom sal ons dit aanbeveel. Bushbaby Lodge bied aan enige paartjie 'n aangename ondervinding wat goeie waarde vir geld is, met baie aandag aan die klein detail wat nie die norm is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kim
Bushbaby River Lodge
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as ons gaste te bedien.

Ulrich P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

'n Wonderlike, rustige, klein lodge, met baie persoonlike diens! En mens kan nagapies sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kim
Bushbaby River Lodge
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as ons gaste te bedien.

Anneleen M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2018

'n Pragtige plek, baie luuks, netjies en skoon. Uitstekende vriendelike diens! Dis baie netjies en skoon. Kamers goed toegerus met alles wat nodig is. Plek is pragtig en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kim
Bushbaby River Lodge
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as onse gaste te bedien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoedspruit Wildlife Estate 700, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMTk2OTJjLTRjMjMtNDZjYy1iMTNhLWQyM2FiN2E3YWJlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 820 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 700 Hoedspruit Wildlife Estate Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.346429511241 31.007052361965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang