Bushbaby's @ Dondini Trout Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highmoor-weg, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushbaby's @ Dondini Trout Farm is een van verskeie selfsorgkothuise op Dondini, 'n forelplaas in die pragtige Kambergvallei, en gaste kan die damme op die perseel gebruik wat met ander mense gedeel word.
Hierdie knus, rustieke kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders onder 12 jaar. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kothuis het 'n kombuis met 'n oond, gasstoof, mikrogolf en 'n yskas. Die sitarea het sitplek en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel, bankies en 'n braai-area wat 'n uitsig oor die foreldam bied.
Bushbaby's @ Dondini Trout Farm is sowat 7 km van die Glengarry Gholfbaan en 41 km van Nottingham Road af om maar 'n paar besienswaardighede in hierdie deel van die Drakensberge te noem. Let wel dat daar nie 'n TV is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Highmoor-weg, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bushbaby's @ Dondini Trout Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highmoor KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highmoor-weg, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang