Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Camp

Tentekamp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Michelle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Incredible! What a fantastic place - up in the trees, incredible views, lekker glamping accommodation, peaceful and tranquil. Perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette C
Kort verblyf
4.0
Sep 2023

Rustig en ontspannend. Baie geniet, na aan die natuur en lekker uitgerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Amazing place with all the peace and quiet anyone could want. A very comfortable tent with all amenities and comforts that anyone would want. It is quiet and the owners totally unobtrusive - really very good indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Lekkerste wegbreek in die mooiste area. Het elke liewe oomblik geniet, ons sal vir seker weer teruggaan. Voel so naby en deel van die natuur. Ons het die trapbootjie ook vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

A lovely spot - away from the Garden Route rush and on a backwater of Swartvlei. Canoes available for use, the tent is spacious and the outdoor shower quite charming. So much to do: watch birds, swim, canoe, fish, cycle, braai, laze the days away. A Fish Eagle pair calls frequently, the days are mild with gentle weather. All in all, a superb place to visit if you want peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2021

Rustig, lekker ontspan, gaan vir seker weer kom kuier. Sal vir seker weer bepreek, baie lekker rustig daar, Swartvlei op jou stoep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2021

Our stay was amazing with amazing weather. Our stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ang M
Kort verblyf
3.6
Jan 2021

Leke natuurbesoek. Pad bietjie ongemaklik met 'n kar. Kan plek reg voorberei vir gaste.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Theresa D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Heerlike uitrus met 'n pragtige uitsig. Ons kan Bushbuck Camp regtig aanbeveel. Die tent is ruim en daar is alles wat 'n mens nodig het. Dis asof jy in jou eie woud slaap en na net 'n entjie se stap met mooi houtpaadjie langs is jy by jou eie swemplek. Ons het geroei en getrap en geswem na hartelus, voëls gekyk en gewens ons kan elke dag hierdie uitsig geniet. Die eienaars is baie behulpsaam en ons het veral Knud Jacobson se geselsies en bonus trippie op die meer terdeë geniet. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2020

Heerlik, rustig en ontspannend. Lieflike ligging. Vat muskietgoed saam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 111

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9 Pad, Sedgfield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNDkwY2FmLTI3ODYtNDcyYy1hODBiLWRiYmM1MjY4YmFlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Cloud 9 Road Sedgfield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.004371252076 22.813180088997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang