Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9 Pad, Sedgfield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die rustige en privaat Bushbuck Camp bied selfsorg-tentverblyf in Sedgefield op die Tuinroete.

Bosbokkamp is 'n natuurliefhebber se toevlugsoord met voëls en bosbokke wat na die waterkant afkom om te drink. Die bostent, geleë tussen die melkhoutbome, het slaapplek vir maksimum 4 mense. Die tent bestaan uit die hoofkamer met 'n dubbelbed en 'n kleiner kamer met 'n stapelbed. Die aangrensende badkamer bestaan uit 'n toilet en 'n stort. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond, en 'n buitebraai-area is op die dek langs die kombuis beskikbaar.

Geleë op 'n afgeleë meer, wat gaste meestal vir hulself sal hê, kan gaste die roeiboot uithaal of 'n middagete pak en die kano's neem om die 2 rivierstelsels te verken, terwyl hulle die Knysna Loerie en ander voëls dophou. Vanaf die dek kan gaste 'n heildronk drink op die son wat oor die berge sak. Die kamp is die ideale plek om diep asem te haal en die skoonheid van die omgewing oor jou te laat lê.

Die riviermond in Sedgefield is 'n wonderlike plek om die skoonheid van die strandmeer wat die see ontmoet te geniet, en 'n stap om die eiland is 'n moet. Saterdagoggende bied die Boeremark 'n verskeidenheid egte tuisgemaakte goedere en 'n spesiale boere-ontbyt. Ander doendinge in die omgewing sluit skilderagtige valskermsweef by Cloud Nine in en gaste kan veilig swem, branderplankry en heerlike staptogte by Gerickes Point geniet. Myoli Beach is 'n kort entjie se ry weg en is vinnig besig om 'n wyd erkende plek vir vlieërbranderry te word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 111

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Cloud 9 Pad, Sedgfield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bushbuck Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9 Pad, Sedgfield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNDkwY2FmLTI3ODYtNDcyYy1hODBiLWRiYmM1MjY4YmFlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Cloud 9 Road Sedgfield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.004371252076 22.813180088997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang