Bushbuck Lodge
Beskrywing
Die gastekamer is 'n selfsorg-opsie met 'n privaat badkamer (stort, toilet), en 'n dubbelbed vir 'n paartjie. Die kombuis het 'n oopplan-opset. Die kamer het ook 'n klerekas, TV/DVD-speler/DStv. Die kamer is rolstoelvriendelik en gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Ten volle terugbetaalbare breekskadedeposito van R500, asook die uitstaande balans is met jou aankoms in kontant betaalbaar. Daar is geen eenmalige administrasiefooi nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ronde Afrika-hut met moderne geriewe, 'n oopplan-kombuis, koningingrootte-bed in sitkamer, 'n dubbel-stapelbed in 'n klein, aangrensende kamer, en 'n badkamer (toilet en stort). Die eenheid is geskik vir 'n paartjie met 2 kinders. Die lugversorgde eenheid het DStv - bring net jou eie dekodeerder, slimkaart en kabels saam. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Ten volle terugbetaalbare breekskadedeposito van R500, asook die uitstaande balans is met jou aankoms in kontant betaalbaar. Daar is geen eenmalige administrasiefooi nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Moderne, ronde selfsorgkothuis met 2 dubbelbeddens (vir 4 gaste) in die sitkamer en slaapkamer, 'n oopplan-kombuis, badkamer en aparte ingang. Geskik vir 'n paartjie met 2 kinders of vir 2 paartjies (32m²). Die lugversorgingde, toegeruste rondawel hte 'n TV, DVD-speler, satelliet-DStv en gratis WiFi. Gaste moet asb. onthou om hul eie dekodeerder saam te bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Ten volle terugbetaalbare breekskadedeposito van R500, asook die uitstaande balans is met jou aankoms in kontant betaalbaar. Daar is geen eenmalige administrasiefooi nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Moderne, ronde Afrika-hut met 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, badkamer (stort en toilet) en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n dubbelbed in die sitkamer en 'n tripelstapelbed in die aangrensende slaapkamer. Dis geskik vir ouers met 3 kinders. Die rondawel het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV, DVD-speler en satelliet-DStv. Gaste moet asb. onthou om hul eie dekodeerder saam te bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Ten volle terugbetaalbare breekskadedeposito van R500, asook die uitstaande balans is met jou aankoms in kontant betaalbaar. Daar is geen eenmalige administrasiefooi nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid strek ook 2 verdiepings en het 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof met 'n oond, yskas-vrieskas en mikrogolf, 'n badkamer met 'n stort en 'n leefarea met 'n slaapbank wat slaapplek vir 1 volwassene bied. Op die boonste verdieping is 'n oopplan-slaapkamer met 5 enkelbeddens. Die eenheid het ook lugversorging, 'n waaier teen die muur, 'n DVD-speler, WiFi, 'n TV wat vir DStv ingestel is - gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
5 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Ten volle terugbetaalbare breekskadedeposito van R500, asook die uitstaande balans is met jou aankoms in kontant betaalbaar. Daar is geen eenmalige administrasiefooi nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tavistock-weg 10, Plot: 720 Southbroom North, Hibiskuskus, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang