Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribboklaan 3713, Marlothpark, 1321 , Mpumalanga
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bushbuck Rest is 'n luukse, moderne, privaat selfsorghuis geleë in Marloth Park, Mpumalanga, wat grens aan die suidelike punt van die wêreldbekende Krugerwildtuin, en bied gerieflike verblyf vir 2 gaste wat 'n romantiese vakansie soek weg van die stres en spanning van die normale daaglikse lewe, hier kan gaste 'n gehaltetyd saam spandeer om weer met mekaar te verbind.

Die slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, broodrooster, ketel ens. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n werkstasie.

By die glas-skuifdeure lei 'n patio met sitplek en 'n plonspoel waar gaste 'n duik kan neem gedurende warm somersdae. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is toegerus met 'n groot JoJo-watertenk en 'n battery-rugsteun vir krag.

Gaste kan besoeke van wild soos sebras, koedoes, kameelperde, wildebeeste en vele meer geniet. Die voëllewe in Marloth Park is ongelooflik, daar is ongeveer 350 verskillende spesies.

Laat weet jou gasheer as jy 'n spesiale geleentheid vier, hulle kan 'n opstelling volgens jou spesifikasies reël, 'n kwotasie sal vir goedkeuring gestuur word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Brad & Dee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ribboklaan 3713, Marlothpark, 1321 , Mpumalanga
  • Gaste dink Bushbuck Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribboklaan 3713, Marlothpark, 1321 , Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaccbb398e5cc0abe05b93569edb2f55880571c770bb5f0ebcffd48c45d9edf687bb4de05f5a6b446ff210501a774660e8bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3713 Ribbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.347233324522 31.802654638509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang