Bushbuck Rest
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ribboklaan 3713, Marlothpark, 1321 , Mpumalanga
- Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bushbuck Rest is 'n luukse en moderne selfsorghuis wat in Marlothpark, Mpumalanga geleë is. Dit grens aan die suidelike kant van die beroemde Krugerwildtuin en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste wat op soek is na 'n romantiese vakansie ver van die gejaag van die alledaagse lewe.
Die slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n werkstasie.
Die glasskuifdeure lei na 'n stoep met sitplek en 'n plonspoel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'nb groot JoJo-watertenk en 'n rugsteunkragstelsel om gerieflike verblyf te verseker.
Verder kan gaste ook verskeie wild op die perseel besigtig, wat sebras, koedoes, kameelperde en wildebeeste insluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Brad & Dee Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ribboklaan 3713, Marlothpark, 1321 , Mpumalanga
- Gaste dink Bushbuck Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ribboklaan 3713, Marlothpark, 1321 , Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang