Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushdoor Retreat

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Mandi F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustige kuier, dankie. Ja, rustig, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Bushdoor Retreat
Baie dankie.

Elaine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige, verwelkomende omgewing. Pragtige area. Eenheid baie skoon en netjies. Ek kon gemaklik met my rolstoel beweeg. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig, skoon, baie mooi omgewing. Chalet was netjies en baie mooi ingerig. Rustig en stil, pragtige omgewing. Beslis die moeite werd! Die gasvrou was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Bushdoor Retreat
Naomi, baie dankie, dit is maklik om 'n diens te lewer vir sulke fantastiese mense. Julle moet beslis weer kom kuier.

Betsie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustige naweek. Baie lekker gebly en kuier baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Bushdoor Retreat
Dankie Betsie, dit was wonderlik om julle hier te hê. Groete, Karla

Thuli T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

A quiet place to visit with family or friends. It was so great. The owners are very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Bushdoor Retreat is die perfekte plek vir 'n vinnige bosveld wegbreek! Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Heerlike, niksdoen wegbreek. Dis nie ideaal vir gesinne met kleuters nie. Lieflike swembad, maar nie omhein nie. Daar is nie baie diere nie, diere is baie wild en verskrik, en daar is nie veel om te doen nie. Vir ons wat net wou rus, was dit heerlik. Die verblyf vir die winter sal ons nie aanbeveel nie. Die eenheid is lieflik met pragtige meubels, maar te groot en dit maak dat dit baie koud in die eenheid is, in die hartjie van die winter. Ons sal aanbeveel om in die lente of somer te kom kuier. Lieflike stoep waarop ons heerlik gekuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Bushdoor Retreat
Baie dankie, Riana.

Jacques K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Rustig en pragtig. Wonderlike plek en pragtige mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amelda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Tranquil. The space is beautiful, serene, safe and clean. It is located on a bit of a cliff and off-road vehicle is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karla
Bushdoor Retreat
Thank you, Amelda.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karla
Bushdoor Retreat
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geelvisstraat 462, Kranspoort Vakansiedorp, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e642a7990d3ba3483972c7119b35fe1b05e1d35937b21587e02f71b794c0f6f7c1b8e21e82f1ed4b2c81ed4c6fd9ac4feb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 462 Geelvis Street Kranspoort Holiday Town 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.424567 29.433491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang